12 07, 2023

30 APRIL – EERSTE AFRIKAANSE GEDIGTE

2023-07-13T21:34:55+02:00

EERSTE AFRIKAANSE GEDIGTE Die lesers van die Patriot het die blad toegegooi met gedigte; “elkeen wou rijm, van wijle Generaal Piet Joubert af, tot die veewagtertjie in die veld”. “Oom Jan” het gevra: “Wi had kon denk dat Afrika / ooit sofeul digters had?”.

30 APRIL – EERSTE AFRIKAANSE GEDIGTE2023-07-13T21:34:55+02:00
12 07, 2023

29 APRIL – VORDERING ONDANKS TEËWERKING

2023-07-13T21:34:46+02:00

VORDERING ONDANKS TEËWERKING Talle Afrikaners was gekant teen Die Afrikaanse Patriot. Heelparty plattelanders het die beweging toegejuig, maar die meer geleerde mense, en dié wat lank op goeie dorpskole was, was die blad vyandiggesind. Party ouers het hulle kinders belet

29 APRIL – VORDERING ONDANKS TEËWERKING2023-07-13T21:34:46+02:00
12 07, 2023

28 APRIL – EERSTE AFRIKAANSE KOERANT

2023-07-13T21:34:38+02:00

EERSTE AFRIKAANSE KOERANT Die eerste nommer van Die Afrikaanse Patriot op 15 Januarie 1876 het begin met die woorde: “Een Afrikaanse koerant! Wie het dit ooit gedroom! Ja, Afrikaanders, een koerant in ons ei’e taal! Dit het baiang moeite gekos om so vêr te

28 APRIL – EERSTE AFRIKAANSE KOERANT2023-07-13T21:34:38+02:00
12 07, 2023

27 APRIL – “VYANDE” VAN DIE VOLK!

2023-07-13T21:34:29+02:00

“VYANDE” VAN DIE VOLK! 'nOmstrede bepaling van die Genootskap van Regte Afrikaanders (GRA) het te make gehad met geheimhouding. ’n Lid moes hom deur sy handtekening verbind om die name van sy medelede en besluite van die genootskap streng geheim te hou, selfs indien

27 APRIL – “VYANDE” VAN DIE VOLK!2023-07-13T21:34:29+02:00
12 07, 2023

26 APRIL – “SKOOLMEESTERTJIES EN WYNBOERTJIES” BEGIN ’N TAALBEWEGING

2023-07-13T21:34:22+02:00

“SKOOLMEESTERTJIES EN WYNBOERTJIES” BEGIN ’N TAALBEWEGING Die voormiddag van Saterdag 14 Augustus 1875 was naar en winderig in die Paarl. GR von Wielligh (1859–1932) vertel dat die suidooster die hange van die Klein Drakensteinse gebergte afgedaal en ’n vaart oor die vlaktes geneem het,

26 APRIL – “SKOOLMEESTERTJIES EN WYNBOERTJIES” BEGIN ’N TAALBEWEGING2023-07-13T21:34:22+02:00
12 07, 2023

25 APRIL – HOE DIE TAALBEWEGING BEGIN HET

2023-07-13T21:34:13+02:00

HOE DIE TAALBEWEGING BEGIN HET Die taalhistorikus J du P Scholtz skryf dis vrugteloos om te gis oor wanneer die taalbeweging begin het. Maar in 1874 het ’n paar koerantbriewe ’n kettingreaksie aan die gang gesit, wat ’n mens met die begin van die

25 APRIL – HOE DIE TAALBEWEGING BEGIN HET2023-07-13T21:34:13+02:00
12 07, 2023

24 APRIL – GELOWIGE HOLLANDERS PLEIT VIR ’N AFRIKAANSE BYBEL

2023-07-13T21:34:05+02:00

GELOWIGE HOLLANDERS PLEIT VIR ’N AFRIKAANSE BYBEL Die godsdienstige herlewing van die 1860erjare het na ander terreine as kerklike organisasies deurgewerk. Die voorlopers van die eerste georganiseerde Afrikaanse taalbeweging was twee gelowige gewese Hollanders wat gepleit het vir ’n Bybel in Afrikaans. Die eerste

24 APRIL – GELOWIGE HOLLANDERS PLEIT VIR ’N AFRIKAANSE BYBEL2023-07-13T21:34:05+02:00
12 07, 2023

23 APRIL – ’N MODELSTAAT EN DIE DORSLANDTREK

2023-07-13T21:33:36+02:00

’N MODELSTAAT EN DIE DORSLANDTREK Ná die beëindiging van die diamantveldkwessie kon president Johannes Henricus Brand (1823–1888) en sy burgers hul pogings voortsit om die Vrystaat op te bou. Die £90 000 vir die diamantveld is gebruik om ’n telegraaflyn na Bloemfontein aan te

23 APRIL – ’N MODELSTAAT EN DIE DORSLANDTREK2023-07-13T21:33:36+02:00
12 07, 2023

22 APRIL – DIAMANTE VERANDER SUID-AFRIKA

2023-07-13T21:33:28+02:00

DIAMANTE VERANDER SUID-AFRIKA Die ontdekking van diamante het ’n nuwe hoofstuk in Suid-Afrika se ekonomiese geskiedenis ingelui. Die welslae van vier jong Afrikaners sou ’n paar dekades later ’n belangrike rol speel in die ontwikkeling van Afrikaans. Dié vier was die Marais-broers van Stellenbosch:

22 APRIL – DIAMANTE VERANDER SUID-AFRIKA2023-07-13T21:33:28+02:00
11 07, 2023

21 APRIL – DIAMANTE ONTDEK

2023-07-13T21:33:22+02:00

DIAMANTE ONTDEK Die Kaapse Afrikaners het tydens en ná die Groot Trek telkens hul simpatie met Afrikaners in die noorde bewys deur hulp te stuur, onder meer in die oorloë tussen die Basotho en die Vrystaat. Daarby het Engeland soms só teen Afrikaners in

21 APRIL – DIAMANTE ONTDEK2023-07-13T21:33:22+02:00
Go to Top