20 APRIL – ANDREW MURRAY BEVORDER ONDERWYS AAN MEISIES
Annelie du Toit2023-07-13T21:33:14+02:00ANDREW MURRAY BEVORDER ONDERWYS AAN MEISIES Die kerkstryd oor die liberalisme het ’n intellektuele lewe onder Afrikaners bevorder. Die optrede van die Sinode en die uitsprake van die hof het groot beroering veroorsaak, soos mens in ’n godsdienstige volk kan verwag. Voorstanders van die