12 07, 2023

18 AUGUSTUS – “WINTERNAG”

2023-07-12T14:01:55+02:00

“WINTERNAG” Een kort gedig het die vroeë welslae van die taalbeweging verseker: “Winternag” van Eugène Marais. Hy was in die dae van die Transvaalse republiek baie krities teenoor pres. Kruger en sy beleid. Carel van der Merwe onthul in Donker stroom dat

18 AUGUSTUS – “WINTERNAG”2023-07-12T14:01:55+02:00
12 07, 2023

17 AUGUSTUS – AFRIKAANS KRY OORWELDIGENDE STEUN

2023-07-12T13:56:21+02:00

AFRIKAANS KRY OORWELDIGENDE STEUN Nadat Preller sy reeks gepubliseer het in De Volksstem (De Volksstem het op 1 Januarie 1905 een -s verloor maar eers op 1 Januarie 1927 Die Volkstem geword), het hy dit as geheel in pamfletvorm uitgegee. Ander koerante

17 AUGUSTUS – AFRIKAANS KRY OORWELDIGENDE STEUN2023-07-12T13:56:21+02:00
12 07, 2023

16 AUGUSTUS – “IS DIT ONS ERNS?” “LAAT DIT TOG ONS ERNS WEES!”

2023-07-12T13:53:09+02:00

“IS DIT ONS ERNS?” “LAAT DIT TOG ONS ERNS WEES!” Die man wat in Transvaal met die Afrikaanse beweging begin het, was ’n gebore Transvaler, Gustav Preller. Hy het die voordeel gehad van Hollands-Afrikaanse onderwys in Transvaal, terwyl De Waal se taal

16 AUGUSTUS – “IS DIT ONS ERNS?” “LAAT DIT TOG ONS ERNS WEES!”2023-07-12T13:53:09+02:00
12 07, 2023

15 AUGUSTUS – DE GOEDE HOOP – OOK VIR AFRIKAANS

2023-07-12T13:50:20+02:00

DE GOEDE HOOP – OOK VIR AFRIKAANS Nie net het Nederlands na die logiese wapen teen verengelsing gelyk nie, die enigste Afrikaanse koerant was polities verdag. Weens SJ du Toit se aanvalle op die republieke en sy verdediging van die Engelse, was

15 AUGUSTUS – DE GOEDE HOOP – OOK VIR AFRIKAANS2023-07-12T13:50:20+02:00
12 07, 2023

14 AUGUSTUS – TAALGETROUHEID WORD DEEL VAN AFRIKANERIDENTITEIT

2023-07-12T13:47:56+02:00

TAALGETROUHEID WORD DEEL VAN AFRIKANERIDENTITEIT Afrikaanse politici, predikante, joernaliste en onderwysleiers het, soos Paul Zietsman dit stel, die gedagte ingegrif dat dit die Afrikaner se nasionale, morele en selfs godsdienstige plig is om sy taal te behou. Taal het deel geword van

14 AUGUSTUS – TAALGETROUHEID WORD DEEL VAN AFRIKANERIDENTITEIT2023-07-12T13:47:56+02:00
12 07, 2023

13 AUGUSTUS – ’N ARISTOKRATIESE DUBBELTROUE IN BLOEMFONTEIN

2023-07-12T13:44:52+02:00

’N ARISTOKRATIESE DUBBELTROUE IN BLOEMFONTEIN Terwyl pres. Steyn en sy werkkomitee met die beplanning van die Vrouemonument besig was, moes hulle soms aandag gee aan ’n groot sosiale geleentheid – die dubbele troue van twee egpare uit die Bloemfonteinse aristokrasie op 12

13 AUGUSTUS – ’N ARISTOKRATIESE DUBBELTROUE IN BLOEMFONTEIN2023-07-12T13:44:52+02:00
12 07, 2023

12 AUGUSTUS – NASIONALE VROUEMONUMENT: GELD JARE LANK INGESAMEL

2023-07-12T13:42:01+02:00

NASIONALE VROUEMONUMENT: GELD JARE LANK INGESAMEL Op talle herbegrafnisse van oorlogslagoffers en onthullings van oorlogsmonumente het die leiers dit beklemtoon dat die kampslagoffers en burgers ook ter wille van hul geliefde taal gesterf het. Hul getrouheid tot die dood roep Afrikaners op

12 AUGUSTUS – NASIONALE VROUEMONUMENT: GELD JARE LANK INGESAMEL2023-07-12T13:42:01+02:00
Go to Top