12 07, 2023

11 AUGUSTUS – PRESIDENT KRUGER SE BEGRAFNIS

2023-07-12T13:39:13+02:00

PRESIDENT KRUGER SE BEGRAFNIS Op die dag van pres. Kruger se begrafnis, 16 Desember 1904, “was dit byna of die republiek nog geleef het”, skryf DW Krüger. Oudstryders in die uniforms van die Republikeinse polisie en die Staatsartillerie het ’n erewag gevorm

11 AUGUSTUS – PRESIDENT KRUGER SE BEGRAFNIS2023-07-12T13:39:13+02:00
12 07, 2023

10 AUGUSTUS – DIE LOT VAN DIE PRESIDENTE

2023-07-12T13:36:34+02:00

DIE LOT VAN DIE PRESIDENTE Pres. Steyn was in 1907 reeds twee jaar terug in die Vrystaat ná 2½ moeilike jare van herstel in Europa. Skenkings van vriende en simpatiseerders soos Arthur Fichardt van Bloemfontein en Onze Jan Hofmeyr, wat in Kaapstad

10 AUGUSTUS – DIE LOT VAN DIE PRESIDENTE2023-07-12T13:36:34+02:00
12 07, 2023

9 AUGUSTUS – AFRIKANERLEIERS VERSKIL OOR ENGELS

2023-07-12T13:33:56+02:00

AFRIKANERLEIERS VERSKIL OOR ENGELS Engels was, naas Hollands, ook ’n vak en voertaal by CNO-skole. Van standerd 3 (graad 5) af het Engels as voertaal en vak ewe veel tyd gekry as Hollands. Die skole het die bepaling in verband met Engels

9 AUGUSTUS – AFRIKANERLEIERS VERSKIL OOR ENGELS2023-07-12T13:33:56+02:00
12 07, 2023

8 AUGUSTUS – AFRIKANERS RIG EIE SKOLE OP

2023-07-12T13:31:22+02:00

AFRIKANERS RIG EIE SKOLE OP Die Hollands-Afrikaanse koerante was aan die voorpunt in die veldtog wat kort ná die oorlog oor die verwaarlosing van Hollands op skool begin het. Die klagtes was aanvanklik toegespits op Hollands as vak. Afrikanerleiers het beweer dat

8 AUGUSTUS – AFRIKANERS RIG EIE SKOLE OP2023-07-12T13:31:22+02:00
12 07, 2023

7 AUGUSTUS – AFRIKANERS KRY WEER KOERANTE

2023-07-12T13:28:32+02:00

AFRIKANERS KRY WEER KOERANTE De Volksstem is in 1900 ná die val van Pretoria gestaak. Die redakteur en mede-eienaar, dr. FV Engelenburg, is gevang, beboet en gedeporteer. Die ander eienaar, mnr. Izaak Wallach, moes ook padgee. Ná die oorlog het Wallach aansoek

7 AUGUSTUS – AFRIKANERS KRY WEER KOERANTE2023-07-12T13:28:32+02:00
12 07, 2023

6 AUGUSTUS – GUSTAV PRELLER BESLUIT TEEN EMIGRASIE NA ARGENTINIË

2023-07-12T13:25:51+02:00

GUSTAV PRELLER BESLUIT TEEN EMIGRASIE NA ARGENTINIË Ná die oorlog kon Milner ’n tyd lank deur sensuur en krygswetregulasies die stigting van ’n Afrikanerpers teenwerk. Oorsese nuus kon nie vryelik die land binnekom nie en die gevangenskap van redakteurs soos FS Malan

6 AUGUSTUS – GUSTAV PRELLER BESLUIT TEEN EMIGRASIE NA ARGENTINIË2023-07-12T13:25:51+02:00
12 07, 2023

5 AUGUSTUS – KERKE HELP ’N ONTREDDERDE GEMEENSKAP

2023-07-12T13:23:11+02:00

KERKE HELP ’N ONTREDDERDE GEMEENSKAP Die oorlog het ongeveer 20 000 kinders ouerloos gelaat. Familie en vriende kon sommige van hulle grootmaak, maar baie van hulle het geen heenkome gehad nie. Binne enkele maande ná die oorlog het drie leraars van die

5 AUGUSTUS – KERKE HELP ’N ONTREDDERDE GEMEENSKAP2023-07-12T13:23:11+02:00
12 07, 2023

4 AUGUSTUS – AFRIKANERS IN DIE GOUDSTAD

2023-07-12T13:19:52+02:00

AFRIKANERS IN DIE GOUDSTAD Die Afrikaners wat na Johannesburg getrek het, het te lande gekom in ’n onsimpatieke omgewing. Nêrens anders was die afsku teen Afrikaans en die Afrikaner so sterk as daar nie. Die Afrikaners in Johannesburg was lank ’n vlottende

4 AUGUSTUS – AFRIKANERS IN DIE GOUDSTAD2023-07-12T13:19:52+02:00
12 07, 2023

3 AUGUSTUS – DIE HEROPBOU VAN PLASE EN DORPE

2023-07-12T13:05:29+02:00

DIE HEROPBOU VAN PLASE EN DORPE Een van die vredesvoorwaardes was dat die Britte die duisende krygsgevangenes en die duisende vroue en kinders in die konsentrasiekamp na hul tuistes moes terugbring. Die meerderheid krygsgevangenes het eers geweier om te aanvaar dat vrede

3 AUGUSTUS – DIE HEROPBOU VAN PLASE EN DORPE2023-07-12T13:05:29+02:00
12 07, 2023

2 AUGUSTUS – DIE TAALTRANSFORMASIE VAN SUID-AFRIKA

2023-07-12T13:02:35+02:00

DIE TAALTRANSFORMASIE VAN SUID-AFRIKA Saam met die armoede, honger en stoflike ellende was daar iets meer: vir die Afrikaners het dit ’n vreemde land geword. Brittanje het bereik waarna hy veertig jaar gestreef het: “British paramountcy” of “British supremacy”. Milner en ander

2 AUGUSTUS – DIE TAALTRANSFORMASIE VAN SUID-AFRIKA2023-07-12T13:02:35+02:00
Go to Top