12 07, 2023

30 DESEMBER – DIE KORONA-KRISIS

2023-07-12T21:30:45+02:00

DIE KORONA-KRISIS 'nChinese medikus het sy kollegas in Desember 2019 op ’n kletsgroepie in die stad Wuhan ingelig hy is bekommerd oor ’n nuwe virus wat onder mense versprei. Die polisie het hom gedwing om te beken dat hy valse gerugte versprei

30 DESEMBER – DIE KORONA-KRISIS2023-07-12T21:30:45+02:00
12 07, 2023

29 DESEMBER – DIE OU EN NUWE KULTUURVERENIGINGS

2023-07-12T21:26:50+02:00

DIE OU EN NUWE KULTUURVERENIGINGS Afrikaans het altyd politieke partye en kultuurorganisasies as verdedigers gehad. ’n Oudit van “Afrikaanse taalprojekte, verenigings en energieë” onder leiding van Karel Prinsloo in 2003 en 2004 bring ’n verbasende verskeidenheid aktiwiteite, infrastrukture en netwerke aan die

29 DESEMBER – DIE OU EN NUWE KULTUURVERENIGINGS2023-07-12T21:26:50+02:00
12 07, 2023

28 DESEMBER – DIE WERK AAN WOORDE

2023-07-12T21:24:07+02:00

DIE WERK AAN WOORDE Tussen al die politieke storms en krisisse deur het groot projekte voortgegaan. Dit is die werk aan die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) en die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).Die besluit om ’n AWS op te stel,

28 DESEMBER – DIE WERK AAN WOORDE2023-07-12T21:24:07+02:00
12 07, 2023

27 DESEMBER – ORANIA GRYP BAIE SE VERBEELDING AAN

2023-07-12T21:21:50+02:00

ORANIA GRYP BAIE SE VERBEELDING AAN "Orania is veel groter in die Afrikaner-gemoed as in Orania,” het prof. Koos Malan in 2014 gesê by ’n geleentheid waarop die stigting van die Oranje-Vrystaat in 1854 gedenk is. Orania is ’n dorp waarin die

27 DESEMBER – ORANIA GRYP BAIE SE VERBEELDING AAN2023-07-12T21:21:50+02:00
12 07, 2023

26 DESEMBER – VERNUWING: KUNSTEFEESTE, KYKNET, NETWERK24, LITNET

2023-07-12T21:19:23+02:00

VERNUWING: KUNSTEFEESTE, KYKNET, NETWERK24, LITNET Soos die landbou en mynbou is kuns en vermaak een van die groot werkverskaffers. Dit is veral in 2020 uitgewys deur Lizz Meiring in ’n onderhoud met Ryk van Niekerk van Moneyweb. Suid-Afrika maak byvoorbeeld elke jaar

26 DESEMBER – VERNUWING: KUNSTEFEESTE, KYKNET, NETWERK24, LITNET2023-07-12T21:19:23+02:00
12 07, 2023

25 DESEMBER – SOLIDARITEIT BEWEGING BRING HOOP VIR ’N TOEKOMS

2023-07-12T21:17:02+02:00

SOLIDARITEIT BEWEGING BRING HOOP VIR ’N TOEKOMS Terwyl Afrikaans as onderwystaal in openbare skole en instellings vir hoëronderwys onder druk is, het twee belangrike nuwe inrigtings tot stand gekom. Die eerste is Sol-Tech, ’n Afrikaanse tegniese kollege wat in 2007 gestig is,

25 DESEMBER – SOLIDARITEIT BEWEGING BRING HOOP VIR ’N TOEKOMS2023-07-12T21:17:02+02:00
12 07, 2023

24 DESEMBER – DIE “KRISIS VAN VERTWYFELING”

2023-07-12T21:14:37+02:00

DIE “KRISIS VAN VERTWYFELING” Afrikaans en die Afrikaanse gemeenskap, maar veral Afrikaners het belangrike verliese gely in die kwarteeu van ANC-bewind. Soos ná die Anglo-Boereoorlog beleef die gemeenskap weer ’n “krisis van vertwyfeling”, soos NP van Wyk Louw dit noem. Dié soort

24 DESEMBER – DIE “KRISIS VAN VERTWYFELING”2023-07-12T21:14:37+02:00
12 07, 2023

23 DESEMBER – AFRIKAANSE ONDERWYS EN OPLEIDING BEDREIG

2023-07-12T21:12:05+02:00

AFRIKAANSE ONDERWYS EN OPLEIDING BEDREIG Soos in die staatsdiens en SABC-televisie het die politiek van vergelding Afrikaners in die onderwys swaar getref. Die aantal Afrikaanse skole het verminder en van enkelmedium-hoëronderwys in Afrikaans is daar niks oor nie. Afrikaans is dus as

23 DESEMBER – AFRIKAANSE ONDERWYS EN OPLEIDING BEDREIG2023-07-12T21:12:05+02:00
12 07, 2023

22 DESEMBER – PLAASMOORDE EN DIE EENSAME PLATTELAND

2023-07-12T21:09:26+02:00

PLAASMOORDE EN DIE EENSAME PLATTELAND 'nMisdaadvlaag teister die land sedert die middel-1990’s. Prominente figure is daardeur geraak. Onder hulle is Marike de Klerk, eggenote van FW de Klerk tydens sy ampstermyn, wat deur ’n veiligheidswag doodgesteek is; genl. Constand Viljoen, oudleier van

22 DESEMBER – PLAASMOORDE EN DIE EENSAME PLATTELAND2023-07-12T21:09:26+02:00
Go to Top