22 06, 2023

1 JANUARIE – ’N RUSTIGE SATERDAG IN TAFELBAAI

2023-06-27T05:20:57+02:00

1 JANUARIE - ’N RUSTIGE SATERDAG IN TAFELBAAI Saterdag 6 April 1652 het besondere betekenis vir baie mense. Dié dag is vir hulle die begin van groot dinge in Suid-Afrika. In later jare is soms gepraat van volksplanting en stigtingsdag.

1 JANUARIE – ’N RUSTIGE SATERDAG IN TAFELBAAI2023-06-27T05:20:57+02:00
22 06, 2023

2 JANUARIE – WAAROM HET VAN RIEBEECK HIERHEEN GEKOM?

2023-06-22T07:54:54+02:00

2 JANUARIE - WAAROM HET VAN RIEBEECK HIERHEEN GEKOM? Hoewel die Portugese in die 15de eeu die militêre beheer gehad het oor die Indiese Oseaan en aangrensende kuste, asook die handel met die Ooste, was dit nie hulle wat aan die Kaap

2 JANUARIE – WAAROM HET VAN RIEBEECK HIERHEEN GEKOM?2023-06-22T07:54:54+02:00
22 06, 2023

3 JANUARIE – DIE “GOUE EEU” IN NEDERLAND

2023-06-22T07:49:29+02:00

3 JANUARIE - DIE “GOUE EEU” IN NEDERLAND Die koms van ’n groepie Nederlanders na die Kaap was eintlik die gevolg van ’n direksiebesluit van ’n groot maatskappy in een van die kleinste volke van Europa. Dit was egter ’n volk wat

3 JANUARIE – DIE “GOUE EEU” IN NEDERLAND2023-06-22T07:49:29+02:00
22 06, 2023

4 JANUARIE – EERSTE TEENSLAE EN SUKSESSE

2023-06-22T07:46:10+02:00

4 JANUARIE - EERSTE TEENSLAE EN SUKSESSE Van alles wat gebeur het in die nuwe land, het Van Riebeeck noukeurig verslag gedoen in sy dagverhaal. Dit beslaan 2400 foliobladsye. In 1952–1957 is ’n wetenskaplik verantwoorde uitgawe uitgegee. Ons is dus goed ingelig

4 JANUARIE – EERSTE TEENSLAE EN SUKSESSE2023-06-22T07:46:10+02:00
22 06, 2023

5 JANUARIE – VOEDSEL GERANTSOENEER

2023-06-22T07:30:29+02:00

5 JANUARIE - VOEDSEL GERANTSOENEER Die tekort aan vee aan die Kaap in 1654 was die gevolg van die optrede van die Khoi-tolk Autshumao, Hadah of Herry. Met die koms van die Hollanders het sy aansien baie verbeter. Hulle het hom as

5 JANUARIE – VOEDSEL GERANTSOENEER2023-06-22T07:30:29+02:00
22 06, 2023

6 JANUARIE – DIE EERSTE SLAWE KOM AAN

2023-06-22T07:22:02+02:00

6 JANUARIE - DIE EERSTE SLAWE KOM AAN Herry, wat soek was sedert die moord en diefstal van Oktober 1653, het in Junie 1655 weer by die Fort opgedaag. Hy het veertig mooi melkkoeie gehad, en het ’n ander Khoi-Khoi-stam van die

6 JANUARIE – DIE EERSTE SLAWE KOM AAN2023-06-22T07:22:02+02:00
22 06, 2023

7 JANUARIE – DIE EERSTE VRYBURGERS KRY PLASE

2023-06-22T07:18:18+02:00

7 JANUARIE - DIE EERSTE VRYBURGERS KRY PLASE Die Kompanjie het sy slawe hoofsaaklik as algemene arbeiders gebruik, maar ’n aantal was vakmanne soos timmermans en messelaars. Ander het as huisbediendes, tuiniers en veewagters gewerk. Die meeste Kompanjieslawe is gehuisves in die

7 JANUARIE – DIE EERSTE VRYBURGERS KRY PLASE2023-06-22T07:18:18+02:00
22 06, 2023

8 JANUARIE – DIE KAAP NÁ TIEN JAAR

2023-06-22T07:11:46+02:00

8 JANUARIE - DIE KAAP NÁ TIEN JAAR Van Riebeeck wou graag na die Ooste gaan en het in 1662 sy lank begeerde bevordering gekry. Hy is opgevolg deur Zacharias Wagenaer. Toe dié op 2 April 1662 in die Kaap aankom, het

8 JANUARIE – DIE KAAP NÁ TIEN JAAR2023-06-22T07:11:46+02:00
22 06, 2023

9 JANUARIE – ’N KRISISJAAR VIR NEDERLAND ÉN AFRIKAANS

2023-06-22T07:06:05+02:00

9 JANUARIE - ’N KRISISJAAR VIR NEDERLAND ÉN AFRIKAANS Kort ná die verlies van Noord-Amerika het die stryd tussen Engeland en Nederland verder gegaan. Die Nederlanders het in 1666 en 1667 onder Michiel de Ruyter groot seeslae teen die Engelse gewen, selfs

9 JANUARIE – ’N KRISISJAAR VIR NEDERLAND ÉN AFRIKAANS2023-06-22T07:06:05+02:00
22 06, 2023

10 JANUARIE – DIE AGTERUITGANG VAN DIE KHOI-KHOIN

2023-06-22T07:01:36+02:00

10 JANUARIE - DIE AGTERUITGANG VAN DIE KHOI-KHOIN Teen 1679 was die Kaap nog nie aantreklik vir die amptenare nie; niemand het lus gehad om hom blywend aan die Kaap te vestig nie. Maar die meerderheid vryburgers het ondanks hul moeilikhede geen

10 JANUARIE – DIE AGTERUITGANG VAN DIE KHOI-KHOIN2023-06-22T07:01:36+02:00
Go to Top