12 07, 2023

21 JULIE – DIE VROUE VAN DIE LEIERS

2023-07-12T12:23:32+02:00

DIE VROUE VAN DIE LEIERS Talle vroue het daarin geslaag om uit die hande van die Engelse te bly. Hulle het van plek tot plek gevlug, geskuil in grotte, soms tydelik weggekruip in erdvark- of ander gate wat hulle of hul mans

21 JULIE – DIE VROUE VAN DIE LEIERS2023-07-12T12:23:32+02:00
12 07, 2023

20 JULIE – WIT EN SWART

2023-07-12T12:20:26+02:00

WIT EN SWART Prof. Fransjohan Pretorius haal die mening van P Warwick aan dat die Indiër-, swart en bruin elite geglo het dat ’n Britse oorwinning hul saak sou bevorder. Dié elite het dus Brittanje gesteun. ’n Uitsondering was John Tengo Jabavu,

20 JULIE – WIT EN SWART2023-07-12T12:20:26+02:00
12 07, 2023

19 JULIE – WIT EN BRUIN AFRIKAANSSPREKENDES

2023-07-12T12:16:31+02:00

WIT EN BRUIN AFRIKAANSSPREKENDES Die Kaapse bruin mense was in die oorlog van die vurigste ondersteuners van die Britte. Die Britse bewind het immers aan hulle politieke regte toegestaan wat hulle nie sou verwerf in die republieke met hul klein bruin bevolking

19 JULIE – WIT EN BRUIN AFRIKAANSSPREKENDES2023-07-12T12:16:31+02:00
12 07, 2023

18 JULIE – PRO-BOERS EN ANTI-BOERE

2023-07-12T12:13:40+02:00

PRO-BOERS EN ANTI-BOERE Olive Schreiner was nie die enigste Engelse skrywer wat teen die barbaarse metodes van die Britte geprotesteer het nie. Aan die einde van die oorlog het ’n bundel gedigte, Songs of the veld and other poems verskyn. Toe ’n

18 JULIE – PRO-BOERS EN ANTI-BOERE2023-07-12T12:13:40+02:00
12 07, 2023

17 JULIE – GIDEON SCHEEPERS

2023-07-12T12:07:37+02:00

GIDEON SCHEEPERS Hy “leef in hierdie land nou ewig en altyd!” Só karakteriseer die digter DJ Opperman die beroemdste martelaar van die oorlog, Gideon Scheepers, in sy grootse gedig “Gebed om die gebeente”. Scheepers is op 4 April 1878 in die distrik

17 JULIE – GIDEON SCHEEPERS2023-07-12T12:07:37+02:00
12 07, 2023

16 JULIE – AFRIKANERREBELLE WORD TEREGGESTEL

2023-07-12T12:00:58+02:00

AFRIKANERREBELLE WORD TEREGGESTEL Weens Boere-invalle in die Kaapkolonie is krygswet na al hoe meer distrikte uitgebrei totdat dit op 17 Januarie 1901 oor die hele Kolonie van krag was behalwe in die hawestede, in Wynberg en in die swart gebiede. Die Britse

16 JULIE – AFRIKANERREBELLE WORD TEREGGESTEL2023-07-12T12:00:58+02:00
12 07, 2023

15 JULIE – WAAGHALSIGE AKSIES IN DIE KAAPKOLONIE

2023-07-12T11:57:12+02:00

WAAGHALSIGE AKSIES IN DIE KAAPKOLONIE Genl. Smuts het op 3 September 1901 daarin geslaag om die Oranjerivier oor te steek. Die Britse kolonnes het onophoudelik jag op hom gemaak, maar hy kon daarin slaag om telkens uit hul omsingelingspogings te ontsnap. Eers

15 JULIE – WAAGHALSIGE AKSIES IN DIE KAAPKOLONIE2023-07-12T11:57:12+02:00
Go to Top