12 07, 2023

20 JUNIE – GENL. DE LA REY SE SEUN SNEUWEL

2023-07-12T10:33:49+02:00

GENL. DE LA REY SE SEUN SNEUWEL Sir Redvers Buller, as nuwe opperbevelhebber van die Britse magte in Suid-Afrika, het op 31 Oktober 1899 op dieselfde skip as Churchill in die Kaap aangekom. Buller se oorspronklike plan om na Pretoria op te

20 JUNIE – GENL. DE LA REY SE SEUN SNEUWEL2023-07-12T10:33:49+02:00
12 07, 2023

17 JUNIE – “DIS ONCHRISTELIK OM ’N VLUGTENDE VYAND TE AGTERVOLG!”

2023-07-12T10:24:58+02:00

“DIS ONCHRISTELIK OM ’N VLUGTENDE VYAND TE AGTERVOLG!” Dis is onmoontlik om in hierdie “dagboek” ’n volledige beeld van die oorlog te gee. Hier word dus gekonsentreer op ’n paar belangrike gebeurtenisse en interessante momente. Die vollediger geskiedenisse is te vinde in

17 JUNIE – “DIS ONCHRISTELIK OM ’N VLUGTENDE VYAND TE AGTERVOLG!”2023-07-12T10:24:58+02:00
12 07, 2023

16 JUNIE – SONDER KENNIS EN ERVARING VAN OORLOG

2023-07-12T10:22:03+02:00

SONDER KENNIS EN ERVARING VAN OORLOG NPvan Wyk Louw skryf dat die Afrikanervolk teen sy sin en sonder vorige ervaring in ’n stryd met ’n wêreldmag gesleep is. Die volk moes baie leer en afleer. Inderdaad was hulle sonder ervaring en sonder

16 JUNIE – SONDER KENNIS EN ERVARING VAN OORLOG2023-07-12T10:22:03+02:00
12 07, 2023

15 JUNIE – TOTIUS EN SY PA VERSKIL

2023-07-12T10:19:15+02:00

TOTIUS EN SY PA VERSKIL Sommige Afrikaners wat kon gaan veg, wou nie. Ander wat wou gaan veg, kon nie. Party burgers was eerder boere as Boere. Hulle het soveel waarde aan hul vee geheg, dat hulle daarmee na gebiede soos die

15 JUNIE – TOTIUS EN SY PA VERSKIL2023-07-12T10:19:15+02:00
12 07, 2023

12 JUNIE – VRYSTAAT BLY GETROU AAN SY EREWOORD

2023-07-12T10:09:50+02:00

VRYSTAAT BLY GETROU AAN SY EREWOORD Van die Bloemfonteinse konferensie in Junie tot in Oktober 1899 het die Britse regering al hoe meer druk op Transvaal uitgeoefen. “Onze Jan” Hofmeyr het die Uitvoerende Raad en die Volksraad in geheime sittings meegedeel dat

12 JUNIE – VRYSTAAT BLY GETROU AAN SY EREWOORD2023-07-12T10:09:50+02:00
Go to Top