10 JUNIE – AANHITSERS VAN OORLOG
Annelie du Toit2023-07-12T10:04:27+02:00AANHITSERS VAN OORLOG Die vyand was vir die meeste Afrikaners nie die Engelssprekendes as sodanig nie, maar die kapitaliste, mense soos Rhodes en Phillips, wat albei ’n belangrike rol in die Jameson-inval gespeel het. Die kapitaliste het Suid-Afrika reeds ekonomies beheer, en