6 07, 2023

31 MAART – DONKER DAE VIR DIE VOORTREKKERS

2023-07-06T08:27:51+02:00

31 MAART - DONKER DAE VIR DIE VOORTREKKERS By die geveg van Italeni moes nie net Uys se manne vlug nie, maar ook Potgieter se kommando. Die skrik het wyd versprei en elkeen het van die onheilstoneel probeer wegkom. Die aand van

31 MAART – DONKER DAE VIR DIE VOORTREKKERS2023-07-06T08:27:51+02:00
6 07, 2023

30 MAART – DIE HELDEDAAD VAN DIRKIE UYS

2023-07-06T08:25:56+02:00

30 MAART - DIE HELDEDAAD VAN DIRKIE UYS Die terugtrekkende Zoeloes het op 17 Februarie 25 000 beeste, en baie skape, bokke en perde saamgeneem. Waens en gereedskap was totaal verwoes, die laers tot niet gemaak, en 282 wit en 250 bruin

30 MAART – DIE HELDEDAAD VAN DIRKIE UYS2023-07-06T08:25:56+02:00
6 07, 2023

29 MAART – MOORDE EN HELDEDADE

2023-07-06T08:24:12+02:00

29 MAART - MOORDE EN HELDEDADE Ná die moord het Dingaan en sy raadgewers ’n erger slagting voorberei. Een van hulle het gesê: “Nou moet ons die wyfievoël en die kinders op die nes gaan vang.” Kort daarna het baie Zoeloesoldate verdwyn

29 MAART – MOORDE EN HELDEDADE2023-07-06T08:24:12+02:00
6 07, 2023

28 MAART – DIE MOORD OP PIET RETIEF

2023-07-06T08:22:23+02:00

28 MAART - DIE MOORD OP PIET RETIEF Toe die trekkers op 6 Februarie 1838 gereed staan om te vertrek, kom ’n boodskapper van Dingaan by Retief met die versoek dat die trekkers nog eenmaal na hom moet kom om te groet.

28 MAART – DIE MOORD OP PIET RETIEF2023-07-06T08:22:23+02:00
6 07, 2023

27 MAART – VOORBODES EN WAARSKUWINGS TEEN DINGAAN

2023-07-06T08:19:51+02:00

27 MAART - VOORBODES EN WAARSKUWINGS TEEN DINGAAN Die oggend van 25 Januarie 1838 het Piet Retief en sy keurkommando afskeid geneem van die res van die trekkers. Erasmus Smit het die godsdiensoefening in Retief se tent gelei. Retief was die vorige

27 MAART – VOORBODES EN WAARSKUWINGS TEEN DINGAAN2023-07-06T08:19:51+02:00
6 07, 2023

26 MAART – RETIEF BESLUIT OM SELF NA DINGAAN TE GAAN

2023-07-06T08:16:37+02:00

26 MAART - RETIEF BESLUIT OM SELF NA DINGAAN TE GAAN Teen die einde van 1837 het dit dus gelyk of daar ’n toekoms vir die trekkers is. Ná die onderhandelinge met Dingaan was daar in Natal ’n vooruitsig van grondgebied. En

26 MAART – RETIEF BESLUIT OM SELF NA DINGAAN TE GAAN2023-07-06T08:16:37+02:00
6 07, 2023

25 MAART – POTGIETER WOU SO VER MOONTLIK VAN ENGELSE WEGKOM

2023-07-06T08:14:48+02:00

25 MAART - POTGIETER WOU SO VER MOONTLIK VAN ENGELSE WEGKOM Piet Retief was van die begin af ten gunste van Natal as die eindbestemming van die trek. Daarmee het ander leiers nie saamgestem nie. Potgieter se groot strewe was om so

25 MAART – POTGIETER WOU SO VER MOONTLIK VAN ENGELSE WEGKOM2023-07-06T08:14:48+02:00
6 07, 2023

24 MAART – “NIEUW HOLLAND IN ZUID-OOST-AFRIKA”

2023-07-06T08:11:54+02:00

24 MAART - “NIEUW HOLLAND IN ZUID-OOST-AFRIKA” Piet Retief, wat in die Sesde Grensoorlog alles verloor het, wou nie dadelik aan die trek deelneem nie, en het eers met die luitenant-goewerneur, Andries Stockenström, onderhandel, maar vergeefs. Op 2 Februarie 1837 verskyn sy

24 MAART – “NIEUW HOLLAND IN ZUID-OOST-AFRIKA”2023-07-06T08:11:54+02:00
6 07, 2023

23 MAART – OPTREDE TEEN DIE MATABELE

2023-07-06T08:09:20+02:00

23 MAART - OPTREDE TEEN DIE MATABELE Intussen het ’n nuwe trek die Oranje oorgetrek, dié van Gerrit Maritz uit Graaff-Reinet. Hy was ’n wamaker en een van die rykste manne daar. Maritz het grond besit en as regsagent opgetree. Met sewe

23 MAART – OPTREDE TEEN DIE MATABELE2023-07-06T08:09:20+02:00
6 07, 2023

22 MAART – DIE SLAG VAN VEGKOP

2023-07-06T08:06:59+02:00

22 MAART - DIE SLAG VAN VEGKOP Mzilikazi het in 1836 vir die trekkers ’n groot bedreiging geraak. Hendrik Potgieter het einde Augustus van Tregardt af teruggekeer en die verwoesting in die laers aanskou wat die Matebele aangeval het. Dit was by

22 MAART – DIE SLAG VAN VEGKOP2023-07-06T08:06:59+02:00
Go to Top