6 07, 2023

31 MEI – BEWARING VAN KULTUURERFENIS

2023-07-06T14:15:18+02:00

31 MEI - BEWARING VAN KULTUURERFENIS “Sê aan mnr. Rhodes sy neus is ook net ’n klein puntjie van sy gesig. Laat hy dit afsny en dan in die spieël kyk.” Dit was die antwoord wat Rhodes gekry het terwyl hy as

31 MEI – BEWARING VAN KULTUURERFENIS2023-07-06T14:15:18+02:00
6 07, 2023

30 MEI – BOME GEPLANT … EN VERNIETIG

2023-07-06T14:12:27+02:00

30 MEI - BOME GEPLANT ... EN VERNIETIG ’nGeweldige ramp in Suid-Afrika se natuurgeskiedenis is die verlies van die stink- en geelhoutbome van die Suid-Kaap. Die grootste bosbrand in die land se geskiedenis het in 1869 ontstaan en oor 600 kilometer dele

30 MEI – BOME GEPLANT … EN VERNIETIG2023-07-06T14:12:27+02:00
6 07, 2023

29 MEI – VERNIETIGING EN BEWARING VAN WILD

2023-07-06T14:09:27+02:00

29 MEI - VERNIETIGING EN BEWARING VAN WILD Talle soorte wild is dood aan die runderpes, iets wat wildbewaring nog aktueler gemaak het as wat dit reeds was. Sedert die Groot Trek het Afrikanerleiers al wild probeer beskerm. In Julie 1837 het

29 MEI – VERNIETIGING EN BEWARING VAN WILD2023-07-06T14:09:27+02:00
6 07, 2023

28 MEI – DIE RUNDERPES-RAMP

2023-07-06T14:07:29+02:00

28 MEI - DIE RUNDERPES-RAMP Ook nog in 1896 het ’n ekonomiese ramp ’n groot deel van Suid-Afrika getref. Dit is veroorsaak deur die runderpes – letterlik “beestepes”: die Nederlandse woord vir beeste is runderen of rundvee. Runderpes is ’n virussiekte wat

28 MEI – DIE RUNDERPES-RAMP2023-07-06T14:07:29+02:00
6 07, 2023

27 MEI – TREIN MET DINAMIET ONTPLOF

2023-07-06T14:03:01+02:00

27 MEI - TREIN MET DINAMIET ONTPLOF Minder as twee maande ná die Jameson-inval het nog ’n gebeurtenis Transvaal geruk – een van die grootste dinamietontploffings in Suid-Afrika se geskiedenis. Dit was op Braamfontein-stasie, sowat 300 meter van Park-stasie. Op 16 Februarie

27 MEI – TREIN MET DINAMIET ONTPLOF2023-07-06T14:03:01+02:00
6 07, 2023

26 MEI – JAMESON HYS DIE WIT VLAG – ’N VOORSKOOT

2023-07-06T14:00:52+02:00

26 MEI - JAMESON HYS DIE WIT VLAG – ’N VOORSKOOT Jameson se meksims en kanonne het op Nuwejaarsdag 1896 die klippe waaragter die burgers gelê het, met ’n haelbui van koeëls beskiet. Hulle kon egter nie deurbreek nie en die Transvalers

26 MEI – JAMESON HYS DIE WIT VLAG – ’N VOORSKOOT2023-07-06T14:00:52+02:00
6 07, 2023

25 MEI – JAMESON VAL TRANSVAAL BINNE

2023-07-06T13:58:11+02:00

25 MEI - JAMESON VAL TRANSVAAL BINNE Rhodes het van Junie 1895 af met ander Randse kapitaliste saamgewerk om die uitlanderopstand te organiseer en te finansier. Deur sy invloed by Alfred Beit kon hy sorg dat ook Wernher, Beit en Kie tot

25 MEI – JAMESON VAL TRANSVAAL BINNE2023-07-06T13:58:11+02:00
6 07, 2023

24 MEI – OP PAD NA DIE JAMESON-INVAL: RHODES BOTS MET KRUGER

2023-07-06T13:55:40+02:00

24 MEI - OP PAD NA DIE JAMESON-INVAL: RHODES BOTS MET KRUGER Cecil John Rhodes was fabelagtig ryk. Deur sy belange in De Beers en Consolidated Gold Fields was hy omstreeks 1895 ’n multimiljoenêr met ’n jaarlikse inkomste van meer as ’n

24 MEI – OP PAD NA DIE JAMESON-INVAL: RHODES BOTS MET KRUGER2023-07-06T13:55:40+02:00
6 07, 2023

23 MEI – WAAROM TRANSVAAL GEEN TAALBEWEGING GEHAD HET NIE

2023-07-06T12:09:49+02:00

23 MEI - WAAROM TRANSVAAL GEEN TAALBEWEGING GEHAD HET NIE Transvaal kón Afrikaans as ’n amptelike taal gehad het. JD du Toit (Totius) deel in die biografie van sy vader, SJ du Toit, mee dat daar in 1881 ’n poging aangewend is

23 MEI – WAAROM TRANSVAAL GEEN TAALBEWEGING GEHAD HET NIE2023-07-06T12:09:49+02:00
6 07, 2023

22 MEI – VRYHEID EN VROUE-EMANSIPASIE: “DIT WAS HEERLIK OM JONK TE WEES!”

2023-07-06T12:06:10+02:00

22 MEI - VRYHEID EN VROUE-EMANSIPASIE: “DIT WAS HEERLIK OM JONK TE WEES!” Baie jong Afrikaners in die Kaapkolonie het die twee republieke as ’n uitkoms beskou. ME Rothman, later die skryfster MER, gebore in 1875 in Swellendam, vertel hoe baie Swellendammers

22 MEI – VRYHEID EN VROUE-EMANSIPASIE: “DIT WAS HEERLIK OM JONK TE WEES!”2023-07-06T12:06:10+02:00
Go to Top