6 07, 2023

21 MEI – TRANSVAAL WORD MODERNE STAAT

2023-07-06T12:02:21+02:00

21 MEI - TRANSVAAL WORD MODERNE STAAT Dit was heelwat moeiliker om spoorweë in Transvaal aan te lê as in die Vrystaat. Delagoabaai, tans Maputo, was die hawe naaste aan Pretoria en die Rand, en ’n spoorlyn daarheen sou vir die grootste

21 MEI – TRANSVAAL WORD MODERNE STAAT2023-07-06T12:02:21+02:00
6 07, 2023

20 MEI – ’N “TEMPEL VAN EDEL ARBEID”

2023-07-06T11:51:57+02:00

20 MEI - ’N “TEMPEL VAN EDEL ARBEID” Pres. MT Steyn van die Vrystaat het ’n einde probeer maak aan die verkeerde houding van baie Afrikaners oor hande-arbeid. Die Volksraad het £6 000 gegee vir ’n ambagskool met koshuis. Dis geopen met

20 MEI – ’N “TEMPEL VAN EDEL ARBEID”2023-07-06T11:51:57+02:00
6 07, 2023

19 MEI – ARMOEDE EN ’N ARBEIDSKOLONIE

2023-07-06T11:49:28+02:00

19 MEI - ARMOEDE EN ’N ARBEIDSKOLONIE SJ du Toit en ander se goudmyn-avontuur was ’n pynlike mislukking. Nog voor dié tyd het Afrikaners al bewus geraak van hul droewige ekonomiese agterstand. Die Patriot het sy lesers aangemoedig om Afrikaanse ondernemings te

19 MEI – ARMOEDE EN ’N ARBEIDSKOLONIE2023-07-06T11:49:28+02:00
6 07, 2023

18 MEI – EERSTE AFRIKANERS IN DIE GOUDSTAD

2023-07-06T11:47:01+02:00

18 MEI - EERSTE AFRIKANERS IN DIE GOUDSTAD Een van die min oorspronklike Randse Afrikaners wat ’n groot aandeel aan die ontwikkeling van die goudveld gehad het, was die eiendomsagent en dorpsontwikkelaar Louw Geldenhuys. Saam met sy broer FE het hy in

18 MEI – EERSTE AFRIKANERS IN DIE GOUDSTAD2023-07-06T11:47:01+02:00
6 07, 2023

17 MEI – SJ DU TOIT EN DIE GOUD VAN LANGLAAGTE

2023-07-06T11:43:21+02:00

17 MEI - SJ DU TOIT EN DIE GOUD VAN LANGLAAGTE Toe die Randse goudveld opgang maak, het ’n paar mense van die Paarl ’n sindikaat gevorm en twee afgevaardigdes direk na SJ du Toit gestuur, om hom ’n gratis aandeel aan

17 MEI – SJ DU TOIT EN DIE GOUD VAN LANGLAAGTE2023-07-06T11:43:21+02:00
6 07, 2023

16 MEI – GOUD BRING VOORSPOED

2023-07-06T11:40:44+02:00

16 MEI - GOUD BRING VOORSPOED Wat die ekonomie en vervoerwese ingrypend sou verander, was die ontdekking van goud. Van 1884 af het mense op plase in die Witwatersrand goud gesoek. Fred Struben en LDC Geldenhuys was die eerste wat goud gevind

16 MEI – GOUD BRING VOORSPOED2023-07-06T11:40:44+02:00
6 07, 2023

15 MEI – WIT EN BRUIN AFRIKAANSSPREKENDES

2023-07-06T11:38:13+02:00

15 MEI - WIT EN BRUIN AFRIKAANSSPREKENDES Soos elders ter wêreld was daar in die 19de eeu nog talle beperkings op die stemreg. Vroue het nog nêrens die stemreg gehad nie. Soos in die Verenigde State kon swart mense ook nie in

15 MEI – WIT EN BRUIN AFRIKAANSSPREKENDES2023-07-06T11:38:13+02:00
6 07, 2023

14 MEI – SIEKTES EN MEDISYNE: EERSTE HOMEOPATIESE MIDDELS

2023-07-06T11:34:18+02:00

14 MEI - SIEKTES EN MEDISYNE: EERSTE HOMEOPATIESE MIDDELS Hoewel die meeste Afrikanergesinne groot was, het siektes soms talle lewens geëis, ook van kinders. Doodsberigte in die Kerkbode is soms aangrypend: ’n egpaar Smit maak op 12 Februarie 1859 bekend dat vyf

14 MEI – SIEKTES EN MEDISYNE: EERSTE HOMEOPATIESE MIDDELS2023-07-06T11:34:18+02:00
6 07, 2023

13 MEI – VERMAAK EN WERK: HOE OM SOUT TE “RAAP”

2023-07-06T11:21:26+02:00

13 MEI - VERMAAK EN WERK: HOE OM SOUT TE “RAAP” Party transportryers het ’n konsertina saamgeneem om bietjie vermaak op die lang pad te verskaf. Die konsertina was die hoofinstrument vir Boeremusiek, dit wil sê dansmusiek wat veral deur wit en

13 MEI – VERMAAK EN WERK: HOE OM SOUT TE “RAAP”2023-07-06T11:21:26+02:00
6 07, 2023

12 MEI – SPOORWEË VERKORT LANG REISE OOR SWAK PAAIE

2023-07-06T11:16:32+02:00

12 MEI - SPOORWEË VERKORT LANG REISE OOR SWAK PAAIE Op 22 April is terloops gemeld dat die ontdekking van diamante gelei het tot die bou van spoorweë na Kimberley. Soos elders ter wêreld het die koms van spoorweë die land ingrypend

12 MEI – SPOORWEË VERKORT LANG REISE OOR SWAK PAAIE2023-07-06T11:16:32+02:00
Go to Top