30 NOVEMBER – LUG-, TREIN- EN NATUURRAMPE
Annelie du Toit2023-07-12T20:03:19+02:00LUG-, TREIN- EN NATUURRAMPE Elke land ken rampe. Die padongeluk wat die meeste kinderlewens geëis het, was die Westdene-ramp in Johannesburg op 27 Maart 1985. Die bestuurder van ’n skoolbus met leerlinge van die Hoërskool Vorentoe het beheer oor die voertuig verloor