12 07, 2023

31 OKTOBER – MER: FEMINIS, SKRYWER, SOSIALE WERKSTER EN NAVORSER

2023-07-12T18:16:20+02:00

MER: FEMINIS, SKRYWER, SOSIALE WERKSTER EN NAVORSER Verskeie prosawerke van MER, skryfnaam van Maria Elizabeth Rothmann, het in die jare veertig verskyn, soos Drie vertellings (1944) en Die eindelose waagstuk (1948). Sy weerspieël in haar lewe en werk die lotgevalle van Afrikaans

31 OKTOBER – MER: FEMINIS, SKRYWER, SOSIALE WERKSTER EN NAVORSER2023-07-12T18:16:20+02:00
12 07, 2023

30 OKTOBER – HOOGTEPUNTE IN DIE AFRIKAANSE POËSIE

2023-07-12T18:13:52+02:00

HOOGTEPUNTE IN DIE AFRIKAANSE POËSIE Die bittere politieke verdeeldheid was ’n doring in die vlees van Afrikaners. NP van Wyk Louw noem dit “die droewigste tyd vir ons Afrikanerdom wat ’n hele geslag beleef het”. Op 11 Februarie 1942 skryf hy aan

30 OKTOBER – HOOGTEPUNTE IN DIE AFRIKAANSE POËSIE2023-07-12T18:13:52+02:00
12 07, 2023

29 OKTOBER – AGTER TRALIES EN DORINGDRAAD

2023-07-12T18:11:36+02:00

AGTER TRALIES EN DORINGDRAAD Party Stormjaers het in interneringskampe beland. Dié kampe is kragtens noodregulasies opgerig vir Duitse en Italiaanse onderdane, asook Afrikaners wat gevaarlik geag is. Nie al die geïnterneerdes was saboteurs en aktiviste nie. Baie het bloot vanweë verdenking daar

29 OKTOBER – AGTER TRALIES EN DORINGDRAAD2023-07-12T18:11:36+02:00
12 07, 2023

28 OKTOBER – OSSEWABRANDWAG EN STORMJAERS

2023-07-12T18:09:11+02:00

OSSEWABRANDWAG EN STORMJAERS Die Britse koning het genl. Smuts in September 1941 tot veldmaarskalk benoem. In die Engelssprekende wêreld was sy aansien groot. Hy het ook ’n magtige man geword. Die Parlement het in 1940 die Wet op Oorlogsmaatreëls aangeneem. Dit het

28 OKTOBER – OSSEWABRANDWAG EN STORMJAERS2023-07-12T18:09:11+02:00
12 07, 2023

27 OKTOBER – GEVEGTE IN ABESINNIË, LIBIË EN ITALIË

2023-07-12T18:06:45+02:00

GEVEGTE IN ABESINNIË, LIBIË EN ITALIË Die oorlog het die armblankevraagstuk help oplos omdat die oorlogsekonomie en die verdedigingsmag aan soveel armes ’n heenkome gegee het. Weens die verset teen die oorlogsbeleid wou Smuts, opperbevelhebber van die Verdedigingsmag, nie mense opkommandeer nie.

27 OKTOBER – GEVEGTE IN ABESINNIË, LIBIË EN ITALIË2023-07-12T18:06:45+02:00
12 07, 2023

26 OKTOBER – TWEEDE WÊRELDOORLOG VERDEEL SUID-AFRIKANERS

2023-07-12T18:04:20+02:00

TWEEDE WÊRELDOORLOG VERDEEL SUID-AFRIKANERS Gebeurtenisse in Europa het opnuut die politiek en die hele lewe in Suid-Afrika beïnvloed. Groot ellende het ná die Eerste Wêreldoorlog in Duitsland geheers: armoede, werkloosheid, inflasie. Uit die moedeloosheid is die Nasionaal-sosialistiese Duitse Arbeidersparty (kortweg die Nazi-party)

26 OKTOBER – TWEEDE WÊRELDOORLOG VERDEEL SUID-AFRIKANERS2023-07-12T18:04:20+02:00
12 07, 2023

25 OKTOBER – ANTON RUPERT VORDER SKOUSPELAGTIG

2023-07-12T18:01:45+02:00

ANTON RUPERT VORDER SKOUSPELAGTIG Aanvanklik het Bonuskor veral belê in visserye, staal- en houtbedrywe, plaasimplemente, chemikalieë en steenkoolmyne. Hoewel dit die beleid was op te konsentreer op finansieel gesonde ondernemings, het een van die eerste lenings gegaan aan ’n klein maatskappy, Voorbrand

25 OKTOBER – ANTON RUPERT VORDER SKOUSPELAGTIG2023-07-12T18:01:45+02:00
12 07, 2023

24 OKTOBER – EKONOMIESE VOLKSKONGRES: “’N VOLK RED HOMSELF!”

2023-07-12T17:59:22+02:00

EKONOMIESE VOLKSKONGRES: “’N VOLK RED HOMSELF!” Een uitvloeisel van die Ossewatrek was die Ekonomiese Volkskongres van 5 tot 7 Oktober 1939 in Bloemfontein. Die FAK het die kongres op versoek van die Broederbond gereël, en 757 mense uit alle dele van die

24 OKTOBER – EKONOMIESE VOLKSKONGRES: “’N VOLK RED HOMSELF!”2023-07-12T17:59:22+02:00
12 07, 2023

23 OKTOBER – OSSEWATREK INSPIREER SKRYWERS EN BEVORDER AFRIKAANSE RADIO

2023-07-12T17:56:49+02:00

OSSEWATREK INSPIREER SKRYWERS EN BEVORDER AFRIKAANSE RADIO Die Trekherdenking het die Afrikaanse kultuurlewe verryk. Die Afrikaanse koerante en tydskrifte het talle artikels en spesiale uitgawes oor die Groot Trek gehad. Die pragtige gedenkuitgawe van Die Huisgenoot – 192 bladsye dik op glanspapier

23 OKTOBER – OSSEWATREK INSPIREER SKRYWERS EN BEVORDER AFRIKAANSE RADIO2023-07-12T17:56:49+02:00
12 07, 2023

22 OKTOBER – DIE SIMBOLIESE OSSEWATREK VAN 1938

2023-07-12T17:54:19+02:00

DIE SIMBOLIESE OSSEWATREK VAN 1938 Die politieke verdeeldheid onder Afrikaners het sy dieptepunt in Mei 1938 bereik in die weke voor die verkiesing van 18 Mei. Daar was lelike bakleierye. ’n NP-plakkaat teen gemengde huwelike het onenigheid veroorsaak en bygedra tot ’n

22 OKTOBER – DIE SIMBOLIESE OSSEWATREK VAN 19382023-07-12T17:54:19+02:00
Go to Top