12 07, 2023

21 OKTOBER – SPRINGBOKKE SPEEL TEEN DRIE RUGBYLANDE

2023-07-12T17:50:48+02:00

SPRINGBOKKE SPEEL TEEN DRIE RUGBYLANDE Paul Roos se toerspan na Engeland in 1906 (kyk by 25 Augustus) het die grondslag gelê vir Suid-Afrika se roem as rugbyland. In alle toetse teen Engeland sedert daardie jaar het Suid-Afrika ’n geringe voorsprong geniet

21 OKTOBER – SPRINGBOKKE SPEEL TEEN DRIE RUGBYLANDE2023-07-12T17:50:48+02:00
12 07, 2023

20 OKTOBER – INSPIRASIE UIT DIE ANGLO-BOEREOORLOG

2023-07-12T17:50:08+02:00

INSPIRASIE UIT DIE ANGLO-BOEREOORLOG Kommer oor die voortbestaan van die Afrikaner as ’n gemeenskap met ’n eie taal het ook by baie joernaliste bestaan. Die Afrikaner moet gehelp word om in die stede “homself te bly”, soos Die Huisgenoot dit op

20 OKTOBER – INSPIRASIE UIT DIE ANGLO-BOEREOORLOG2023-07-12T17:50:08+02:00
12 07, 2023

19 OKTOBER – OP REIS MET OOM PAUL

2023-07-12T17:48:42+02:00

OP REIS MET OOM PAUL Afrikaanse toneelstukke is al in die 19de eeu opgevoer. Ook Gustav Preller en JHH de Waal het die waarde van toneel vir die Afrikaanse beweging ingesien. Preller en sy vriende het in 1907 die Afrikaans-Hollandse Toneelvereniging

19 OKTOBER – OP REIS MET OOM PAUL2023-07-12T17:48:42+02:00
12 07, 2023

18 OKTOBER – AFRIKANERS “IN AGTERBUURTE SAAMGEHOK”

2023-07-12T17:46:59+02:00

AFRIKANERS “IN AGTERBUURTE SAAMGEHOK” Waar is die duisende Afrikaners wat die stad binnegestroom het? “In die agterbuurte, saamgehok in skandelike huise, donker, onhigiënies, vuil. Die mense is honger, beroerd, bang. Hulle werk in fabrieke, by die dokke, oral waar hulle maar

18 OKTOBER – AFRIKANERS “IN AGTERBUURTE SAAMGEHOK”2023-07-12T17:46:59+02:00
12 07, 2023

17 OKTOBER – AFRIKANERS IN DIASPORA

2023-07-12T17:44:51+02:00

AFRIKANERS IN DIASPORA Van 1937 tot 1939 het groepies Afrikaners per skip in Kaapstad aangekom uit Argentinië wat 35 jaar lank hul vaderland was. Dit was een van ’n paar lande waarheen Afrikaners ná die Anglo-Boereoorlog geëmigreer het omdat hulle nie

17 OKTOBER – AFRIKANERS IN DIASPORA2023-07-12T17:44:51+02:00
12 07, 2023

16 OKTOBER – PIERNEEF, MOERDIJK EN ANDER KUNSTENAARS

2023-07-12T17:43:25+02:00

PIERNEEF, MOERDIJK EN ANDER KUNSTENAARS Afrikaners het in toenemende mate ook die beeldende kuns beoefen. Onder die eerste skilders was Gregoire Boonzaier, WH Coetzer, Maggie Laubser, E Mayer, Hugo Naudé, JH Pierneef en Pieter Wenning. Jacob Hendrik Pierneef (1886–1957) is in

16 OKTOBER – PIERNEEF, MOERDIJK EN ANDER KUNSTENAARS2023-07-12T17:43:25+02:00
12 07, 2023

15 OKTOBER – EUGÈNE MARAIS STERF

2023-07-12T17:41:40+02:00

EUGÈNE MARAIS STERF Op 29 September 1936 het die digter Eugène Marais homself met ’n haelgeweer doodgeskiet op sy vriend Gustav Preller se plaas Pelindaba. Daarmee het ’n einde gekom aan die tragiese lewe van een van die briljantste Afrikaners van

15 OKTOBER – EUGÈNE MARAIS STERF2023-07-12T17:41:40+02:00
12 07, 2023

14 OKTOBER – NP VAN WYK LOUW

2023-07-12T17:38:47+02:00

NP VAN WYK LOUW NPvan Wyk Louw het gou die sentrale figuur in die Afrikaanse letterkunde en kultuurlewe geword. Die skrywer en historikus Karel Schoeman noem Louw “Suid-Afrika se grootste digter en een van die min figure van wêreldformaat wat die

14 OKTOBER – NP VAN WYK LOUW2023-07-12T17:38:47+02:00
Go to Top