12 07, 2023

21 DESEMBER – ’N DEMOGRAFIESE KRISIS

2023-07-12T21:06:40+02:00

’N DEMOGRAFIESE KRISIS Die dreigende demografiese krisis van voor 1994 het vir wit mense en veral die Afrikaners in die jare daarna ’n wrede werklikheid geword. Veral twee faktore dra daartoe by: misdaad en drakoniese transformasie-maatreëls. Misdaad laat wit en in mindere

21 DESEMBER – ’N DEMOGRAFIESE KRISIS2023-07-12T21:06:40+02:00
12 07, 2023

20 DESEMBER – RYKDOM, ARMOEDE EN ANC-WETTE HET GEVOLGE VIR AFRIKAANS

2023-07-12T21:04:27+02:00

RYKDOM, ARMOEDE EN ANC-WETTE HET GEVOLGE VIR AFRIKAANS Hoewel Afrikaners nooit hul agterstand teenoor Engelssprekendes kon uitwis nie, het tientalle deur harde werk, inisiatief en vindingrykheid uitgeblink. Die kykNET-reeks Megaboere vestig die aandag op ’n beskeie groep wat ondanks teenslae in ’n

20 DESEMBER – RYKDOM, ARMOEDE EN ANC-WETTE HET GEVOLGE VIR AFRIKAANS2023-07-12T21:04:27+02:00
12 07, 2023

19 DESEMBER – DIE “ROETE NA RAMPSPOED”

2023-07-12T21:01:56+02:00

DIE “ROETE NA RAMPSPOED” Mandela is in Junie 1999 as president opgevolg deur Thabo Mbeki met Jacob Zuma as adjunkpresident. Mbeki is in 2008 in sy tweede ampstermyn as ANC-leier vervang deur Jacob Zuma, wat in 2009 president van die land geword

19 DESEMBER – DIE “ROETE NA RAMPSPOED”2023-07-12T21:01:56+02:00
12 07, 2023

18 DESEMBER – WAARHEDE EN HALWE WAARHEDE

2023-07-12T20:58:26+02:00

WAARHEDE EN HALWE WAARHEDE Aie NP was deel van ’n regering van nasionale eenheid, maar die wrywing tussen die NP en ANC, en die spanning tussen De Klerk en Mandela het so vererger dat die NP in Junie 1996 uitgetree het. Dit

18 DESEMBER – WAARHEDE EN HALWE WAARHEDE2023-07-12T20:58:26+02:00
12 07, 2023

17 DESEMBER – ’N “NUWE SUID-AFRIKA” IN ’N NUWE WÊRELD; MANDELA VERRAS BAIE

2023-07-12T20:56:01+02:00

’N “NUWE SUID-AFRIKA” IN ’N NUWE WÊRELD; MANDELA VERRAS BAIE Die “Nuwe Suid-Afrika” het ná 1994 ’n algemene benaming geword – soos trouens met die totstandkoming van die Unie in 1910. Die Nuwe Suid-Afrika het gekom in ’n wêreld wat ook ingrypend

17 DESEMBER – ’N “NUWE SUID-AFRIKA” IN ’N NUWE WÊRELD; MANDELA VERRAS BAIE2023-07-12T20:56:01+02:00
12 07, 2023

16 DESEMBER – ’N ONBEVREDIGENDE GRONDWETLIKE ARTIKEL OOR TALE

2023-07-12T20:53:26+02:00

’N ONBEVREDIGENDE GRONDWETLIKE ARTIKEL OOR TALE Die ANC het Afrikaneronderhandelaars in die 1990’s “bewustelik mislei” en wou nooit die regte in die 1996-Grondwet eerbiedig nie. Dít het FW de Klerk op 21 Januarie 2018 in Rapport betoog in reaksie op die Konstitusionele

16 DESEMBER – ’N ONBEVREDIGENDE GRONDWETLIKE ARTIKEL OOR TALE2023-07-12T20:53:26+02:00
12 07, 2023

15 DESEMBER – VERLIES VAN SELFBESKIKKING

2023-07-12T20:50:32+02:00

VERLIES VAN SELFBESKIKKING Prof. Peter de Lange, voorsitter van die Broederbond, het op 5 Oktober 1992 voor ’n gehoor gesê dat “magsprysgawe” ’n “gesuiwerde” staanplek aan wit mense sal gee. “Al sê die politici ook wat, blankes moet aanvaar dat hul magsprysgawe

15 DESEMBER – VERLIES VAN SELFBESKIKKING2023-07-12T20:50:32+02:00
12 07, 2023

14 DESEMBER – 2 FEBRUARIE 1990

2023-07-12T20:48:06+02:00

14 DESEMBER - 2 FEBRUARIE 1990 In November 1989 het die Berlynse muur, simbool van die Koue Oorlog tussen die Ooste en Weste geval. Dit was vir baie waarnemers die begin van die einde van die kommunisme. Die NP-regering kon nou aan

14 DESEMBER – 2 FEBRUARIE 19902023-07-12T20:48:06+02:00
12 07, 2023

13 DESEMBER – FW VERVANG PW

2023-07-12T20:45:39+02:00

FW VERVANG PW Van sowel die buiteland as die binneland het die druk op die regering toegeneem om die land radikaal te verander. Die regering van PW Botha het die een na die ander van die apartheidsmaatreëls afgeskaf, soos die wet teen

13 DESEMBER – FW VERVANG PW2023-07-12T20:45:39+02:00
Go to Top