14 05, 2024

HANNES STRYDOM (1965-2023)

2024-05-14T12:18:09+02:00

HANNES STRYDOM (1965-2023) Die voormalige Springbokslot Hannes Strydom is in ’n motorongeluk oorlede. Johannes Jacobus Strydom is op 13 Julie 1965 in Welkom in die Vrystaat gebore en het aan die Hoërskool Pearson in Port Elizabeth gematrikuleer. Hy het sy provinsiale debuut in 1986 vir

HANNES STRYDOM (1965-2023)2024-05-14T12:18:09+02:00
13 05, 2024

MARTIE PRELLER (1948-2023)

2024-05-13T13:19:57+02:00

MARTIE PRELLER (1948-2023) Martie Preller was ’n Afrikaanse skrywer wat veral bekendheid vir kinder- en jeugboeke verwerf het. Sy is op 2 November 1948 as Martie Coetzee in Potchefstroom gebore, het haar laerskoolloopbaan aan die Laerskool Mooirivier voltooi en in 1966 aan die Hoërskool Gimnasium

MARTIE PRELLER (1948-2023)2024-05-13T13:19:57+02:00
24 04, 2024

THEUNS JORDAAN (1971-2021)

2024-04-24T08:50:07+02:00

THEUNS JORDAAN (1971-2021) Die gewilde Afrikaanse sanger Theuns Jordaan is op 17 November 2021 in die ouderdom van 50 jaar oorlede nadat bloedkanker by hom gediagnoseer is. Theuns is op 10 Januarie 1971 op ’n plaas naby Venterstad in die Karoo gebore en het aan

THEUNS JORDAAN (1971-2021)2024-04-24T08:50:07+02:00
24 04, 2024

PIET BOTHA (1955-2019)

2024-04-24T08:44:51+02:00

PIET BOTHA (1955-2019) Goeienag Generaal Die rock-sanger Piet Botha het op 2 Junie 2019 sy stryd teen pankreaskanker verloor, minder as ’n jaar nadat sy ewe bekende pa, oudminister Pik Botha, oorlede is. Dit gebeur nie gereeld dat pa en kind om verskillende redes bekend

PIET BOTHA (1955-2019)2024-04-24T08:44:51+02:00
24 04, 2024

MARZANNE LEROUX-VAN DER BOON (1940-2022)

2024-04-24T08:38:58+02:00

MARZANNE LEROUX-VAN DER BOON (1940-2022) Die Afrikaanse skrywer Marzanne le Roux-Van der Boon is 17 Augustus 2022 oorlede. Marthé Suzanne Steenkamp is op 26 Desember 1940 in Somerset-Wes gebore. Haar pa was ’n versekeringsagent wat weens die aard van sy werk gereeld moes verhuis. Sy

MARZANNE LEROUX-VAN DER BOON (1940-2022)2024-04-24T08:38:58+02:00
24 04, 2024

CHRISTO VILJOEN (1937-2023)

2024-04-24T08:34:37+02:00

CHRISTO VILJOEN (1937-2023) Prof. Christo Viljoen was ’n Suid-Afrikaanse ingenieur en akademikus. Hendrik Christo Viljoen is op 31 Augustus 1937 in Graaff-Reinet gebore en was die oudste van vyf kinders. Sy pa was die visehoof van die Hoër Volkskool op Graaff-Reinet en dr. Anton Rupert

CHRISTO VILJOEN (1937-2023)2024-04-24T08:34:37+02:00
6 10, 2023

TOLLA VAN DER MERWE (1943-2000)

2023-10-06T09:53:49+02:00

TOLLA VAN DER MERWE (1943-2000) Tolla van der Merwe was ’n bekende Afrikaanse storieverteller en komediant. Tertius Willem Jacobus van der Merwe is op 21 Augustus 1943 op Clanwilliam in die Wes-Kaap gebore en het aan die plaaslike hoërskool gematrikuleer. Na skool het hy ’n

TOLLA VAN DER MERWE (1943-2000)2023-10-06T09:53:49+02:00
6 10, 2023

LUCAS MAREE (1952-2011)

2023-10-06T09:35:46+02:00

LUCAS MAREE (1952-2011) Nadat Koos du Plessis in 1984 in ’n motorongeluk dood is, was die musiekbedryf op soek na ’n sanger en liedjieskrywer wat hom sou opvolg. Lucas Lodewyk Maree is op 22 Julie 1952 in Johannesburg gebore en het aan die Laerskool Danie

LUCAS MAREE (1952-2011)2023-10-06T09:35:46+02:00
6 10, 2023

LIEB BESTER (1949-2021)

2023-10-06T09:29:50+02:00

LIEB BESTER (1949-2021) Die gewilde akteur Lieb Bester is in die ouderdom van 72 jaar oorlede nadat hy vir ’n tweede keer weens Covid-19 in die hospitaal opgeneem is. Hy is op 15 April 1949 in Brakpan gebore en het aan die Hoër Seunskool Stofberg

LIEB BESTER (1949-2021)2023-10-06T09:29:50+02:00
6 10, 2023

JAPIE VAN ZYL (1957-2020)

2023-10-06T09:25:21+02:00

JAPIE VAN ZYL (1957-2020) Dr. Japie van Zyl was ’n Namibiese elektriese ingenieur wat by NASA gewerk het. Hy is in 1957 op Outjo in Namibië gebore en het in 1979 sy honneursgraad in elektroniese ingenieurswese cum laude aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Nadat

JAPIE VAN ZYL (1957-2020)2023-10-06T09:25:21+02:00
Go to Top