Stilbly oor die Anglo-Boereoorlog is geen opsie nie
chrisnaag2023-06-06T12:12:02+02:00STILBLY OOR DIE ANGLO-BOEREOORLOG IS GEEN OPSIE NIE deur Danie Langner Gegewe die groter uitdagings in die Suid-Afrikaanse samelewing en die druk op Afrikaans aan universiteite, is dit maklik om die jongste voorval van kulturele geweld as ’n beuselagtigheid af te maak. Wat maak dit immers