TOLLA VAN DER MERWE (1943-2000)
chrisnaag2023-10-06T09:53:49+02:00TOLLA VAN DER MERWE (1943-2000) Tolla van der Merwe was ’n bekende Afrikaanse storieverteller en komediant. Tertius Willem Jacobus van der Merwe is op 21 Augustus 1943 op Clanwilliam in die Wes-Kaap gebore en het aan die plaaslike hoërskool gematrikuleer. Na skool het hy ’n