24 04, 2024

CHRISTO VILJOEN (1937-2023)

2024-04-24T08:34:37+02:00

CHRISTO VILJOEN (1937-2023) Prof. Christo Viljoen was ’n Suid-Afrikaanse ingenieur en akademikus. Hendrik Christo Viljoen is op 31 Augustus 1937 in Graaff-Reinet gebore en was die oudste van vyf kinders. Sy pa was die visehoof van die Hoër Volkskool op Graaff-Reinet en dr. Anton Rupert

CHRISTO VILJOEN (1937-2023)2024-04-24T08:34:37+02:00
6 10, 2023

TOLLA VAN DER MERWE (1943-2000)

2023-10-06T09:53:49+02:00

TOLLA VAN DER MERWE (1943-2000) Tolla van der Merwe was ’n bekende Afrikaanse storieverteller en komediant. Tertius Willem Jacobus van der Merwe is op 21 Augustus 1943 op Clanwilliam in die Wes-Kaap gebore en het aan die plaaslike hoërskool gematrikuleer. Na skool het hy ’n

TOLLA VAN DER MERWE (1943-2000)2023-10-06T09:53:49+02:00
6 10, 2023

LUCAS MAREE (1952-2011)

2023-10-06T09:35:46+02:00

LUCAS MAREE (1952-2011) Nadat Koos du Plessis in 1984 in ’n motorongeluk dood is, was die musiekbedryf op soek na ’n sanger en liedjieskrywer wat hom sou opvolg. Lucas Lodewyk Maree is op 22 Julie 1952 in Johannesburg gebore en het aan die Laerskool Danie

LUCAS MAREE (1952-2011)2023-10-06T09:35:46+02:00
6 10, 2023

LIEB BESTER (1949-2021)

2023-10-06T09:29:50+02:00

LIEB BESTER (1949-2021) Die gewilde akteur Lieb Bester is in die ouderdom van 72 jaar oorlede nadat hy vir ’n tweede keer weens Covid-19 in die hospitaal opgeneem is. Hy is op 15 April 1949 in Brakpan gebore en het aan die Hoër Seunskool Stofberg

LIEB BESTER (1949-2021)2023-10-06T09:29:50+02:00
6 10, 2023

JAPIE VAN ZYL (1957-2020)

2023-10-06T09:25:21+02:00

JAPIE VAN ZYL (1957-2020) Dr. Japie van Zyl was ’n Namibiese elektriese ingenieur wat by NASA gewerk het. Hy is in 1957 op Outjo in Namibië gebore en het in 1979 sy honneursgraad in elektroniese ingenieurswese cum laude aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Nadat

JAPIE VAN ZYL (1957-2020)2023-10-06T09:25:21+02:00
6 10, 2023

JAAP STEYN (1938-2021)

2023-10-06T09:10:20+02:00

JAAP STEYN (1938-2021) Prof. Jaap Steyn was ’n bekende joernalis, taalnavorser en dosent aan verskeie tersiêre instellings. Jacob Cornelius Steyn is op 31 Julie 1938 op die plaas Mara in die Ficksburg-distrik gebore. Sy pa, Jacob Cornelius Steyn, en sy ma, Martha Elixabeth Mellet, is

JAAP STEYN (1938-2021)2023-10-06T09:10:20+02:00
6 10, 2023

BEN KRUGER (1957-2021)

2023-10-06T08:20:09+02:00

BEN KRUGER (1957-2021) Die bekende Afrikaanse akteur, wat die rol van Ockie Ferreira in Binnelanders vertolk het, is in die ouderdom van 64 jaar in sy huis in Pretoria aan Covid-19 oorlede. Ben is op 25 Maart 1957 in Bothaville in die Vrystaat gebore; sy

BEN KRUGER (1957-2021)2023-10-06T08:20:09+02:00
6 10, 2023

ARRIE DE BEER (1942-2021)

2023-10-06T08:16:45+02:00

ARRIE DE BEER (1942-2021) Die bekende joernalistiekdosent en buitengewone professor in joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch, prof. Arrie de Beer, is op 20 Oktober 2021 in die ouderdom van 79 jaar oorlede. Arnold Stephanus de Beer is op 10 Junie 1942 op Standerton in

ARRIE DE BEER (1942-2021)2023-10-06T08:16:45+02:00
25 08, 2023

IRENE VAN WYK (1965-2009)

2023-10-06T08:59:31+02:00

IRENE VAN WYK (1965-2009) Irene van Wyk was ’n Afrikaanse sangeres wat aanvanklik as popsangeres bekendheid verwerf het, maar mettertyd ook Afrikaanse musiek en kontemporêre Christelike musiek gesing het. Sy is op 24 September 1965 as Irene Coetzee in Germiston gebore en het in 1983

IRENE VAN WYK (1965-2009)2023-10-06T08:59:31+02:00
25 08, 2023

FRANZ MARX (1942-2021)

2023-10-06T08:50:37+02:00

FRANZ MARX (1942-2021) Die bekende akteur, draaiboekskrywer en televisie-en rolprentregisseur Franz Marx is op 26 September 2021 in die ouderdom van 79 jaar oorlede. Franz Marx is op 21 Maart 1942 gebore en het in 1968 sy debuut as akteur gemaak in die rolprent Jy

FRANZ MARX (1942-2021)2023-10-06T08:50:37+02:00
Go to Top