9 05, 2025

FRITZ JOUBERT DUQUESNE (1877-1956)

2025-05-09T08:18:30+02:00

FRITZ JOUBERT DUQUESNE (1877-1956) Fritz Joubert Duquesne was ’n Suid-Afrikaanse Boeresoldaat, krygsgevangene, oorlogskorrespondent, saboteur en spioen. Frederick Joubert Duquesne is op 21 September 1877 in Oos-Londen gebore. Na sy geboorte het sy gesin na Nylstroom verhuis, waar sy pa begin boer het. Toe hy sewentien

FRITZ JOUBERT DUQUESNE (1877-1956)2025-05-09T08:18:30+02:00
7 05, 2025

CASPARUS DE WET (1887-1959)

2025-05-07T14:11:21+02:00

CASPARUS DE WET (1887-1959) Prof. dr. Casparus de Wet was ’n leraar aan die Gereformeerde Kerk en ’n hoogleraar aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Casparus Jan Hendrik de Wet is op 23 Maart 1887 op Ladybrand in die Vrystaat gebore. Hy was

CASPARUS DE WET (1887-1959)2025-05-07T14:11:21+02:00
7 05, 2025

C.J. LANGENHOVEN (1873-1932)

2025-05-07T14:02:57+02:00

C.J. LANGENHOVEN (1873-1932) Langenhoven was ’n Afrikaanse regsgeleerde, koerantredakteur, skrywer, digter, volksraadslid en dramaturg, wat die woorde vir Suid-Afrika se voormalige nasionale lied geskryf het en ’n groot rol gespeel het in die erkenning van Afrikaans as amptelike taal. Cornelius Jacob Langenhoven is op 13

C.J. LANGENHOVEN (1873-1932)2025-05-07T14:02:57+02:00
7 05, 2025

C. LOUIS LEIPOLDT (1880-1947)

2025-05-07T13:22:28+02:00

C. LOUIS LEIPOLDT (1880-1947) C. Louis Leipoldt was ’n Afrikaanse digter, skrywer en dramaturg wat ’n leidende rol in die Tweede Taalbeweging vertolk het. Christiaan Frederik Louis Leipoldt is op 28 Desember 1880 op Worcester gebore. Sy pa, Christian Friedrich Leipoldt, was ’n Duitse predikant

C. LOUIS LEIPOLDT (1880-1947)2025-05-07T13:22:28+02:00
30 04, 2025

DIE GEBOORTEPLEK VAN GENL. C.R. DE WET, DIST. SMITHFIELD

2025-04-30T11:33:50+02:00

DIE GEBOORTEPLEK VAN GENL. C.R. DE WET, DIST. SMITHFIELD Ongeveer 24 kilometer noordwes van Smithfield op die grootpad na Edenburg draai ’n pad regs weg en enige kilometers verder staan ’n groot ronde kop, bekend as Leeuwkop, ver bo die horison

DIE GEBOORTEPLEK VAN GENL. C.R. DE WET, DIST. SMITHFIELD2025-04-30T11:33:50+02:00
14 03, 2025

AFRIKAANS 100 – 1925 tot 1944

2025-05-06T07:26:03+02:00

AFRIKAANS 100 – 1925 tot 1944 Hierdie artikel is die eerste van vyf wat ’n oorsig gee van belangrike gebeure in die ontwikkeling van Afrikaans se ontstaansgeskiedenis. Enkele hoogtepunte tussen 1925 en 1944 is die stigting van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge, die eerste vertaling

AFRIKAANS 100 – 1925 tot 19442025-05-06T07:26:03+02:00
14 01, 2025

KAAPSE REBELLEGRAFTE – ANGLO-BOEREOORLOG (KHEIS)

2025-04-30T09:21:43+02:00

KAAPSE REBELLEGRAFTE – ANGLO-BOEREOORLOG (KHEIS) Die rebelle se grafte lê in die duine, noordwes vanwaar die geveg plaasgevind het. Niemand het weer moeite gedoen om die grafte of die begraafplaas in stand te hou nie en na 122 jaar het die grafte en die geskiedenis

KAAPSE REBELLEGRAFTE – ANGLO-BOEREOORLOG (KHEIS)2025-04-30T09:21:43+02:00
10 01, 2025

FRANS ENGELENBURG (1863-1938)

2025-01-10T12:38:17+02:00

FRANS ENGELENBURG (1863-1938) Dr. Frans Engelenburg was ’n Suid-Afrikaanse joernalis en koerantredakteur wat twee keer voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns was. Frans Vredenrijk Engelenburg is op 17 Maart 1863 in Arnhem in Nederland gebore. Hy het sy doktorsgraad in 1889 met

FRANS ENGELENBURG (1863-1938)2025-01-10T12:38:17+02:00
10 01, 2025

FERDINAND POSTMA (1879-1950)

2025-01-10T12:22:59+02:00

FERDINAND POSTMA (1879-1950) Prof. dr. Ferdinand Postma was die eerste rektor van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Ferdinand Postma is op 15 Julie 1879 op Aliwal-Noord gebore. Hy was die derde kind en oudste seun van Martinus Postma en Elizabeth Wilhelmina Jossina Spiller.

FERDINAND POSTMA (1879-1950)2025-01-10T12:22:59+02:00
10 01, 2025

DC BOONZAIER (1865-1950)

2025-01-10T09:40:11+02:00

DC BOONZAIER (1865-1950) DC Boonzaier was ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar en spotprenttekenaar. Daniël Cornelis Boonzaier is op 11 November 1865 op Carnarvon in die Noord-Kaap gebore. Hoewel hy arm grootgeword het, het hy daarin geslaag om homself te kwalifiseer. Hy het sy eerste spotprent in 1884

DC BOONZAIER (1865-1950)2025-01-10T09:40:11+02:00
Go to Top