15 07, 2025

N.J. VAN DER MERWE (1888-1940)

2025-07-15T12:49:55+02:00

N.J. VAN DER MERWE (1888-1940) Dr. N.J. van der Merwe was ’n predikant in die NG Kerk, Afrikaanse kultuurleier en eerste hoofleier van Die Voortrekkers. Nicolaas Johannes van der Merwe is op 17 Februarie 1888 in Bloemfontein gebore en het kleintyd die konsentrasiekamp by Norvalspont

N.J. VAN DER MERWE (1888-1940)2025-07-15T12:49:55+02:00
15 07, 2025

KLASIE HAVENGA (1882-1957)

2025-07-15T12:44:11+02:00

KLASIE HAVENGA (1882-1957) Klasie Havenga was ’n minister van finansies onder twee Suid-Afrikaanse eerste ministers. Nicolaas Christiaan Havenga is op 1 Mei 1882 op die plaas Blesbok naby Fauresmith in die Vrystaat gebore. Hy het uit ’n stoere Afrikanerfamilie gekom en sy skoolopleiding op Koffiefontein

KLASIE HAVENGA (1882-1957)2025-07-15T12:44:11+02:00
15 07, 2025

H.A. FAGAN (1889-1963)

2025-07-15T09:22:51+02:00

H.A. FAGAN (1889-1963) Henry Allan Fagan was ’n bekroonde skrywer, digter, parlementslid en hoofregter van die Unie van Suid-Afrika. H.A. Fagan is op 4 April 1889 op Tulbagh in die Wes-Kaap gebore en was die oudste van sewe kinders. Hy is vernoem na die Ierse

H.A. FAGAN (1889-1963)2025-07-15T09:22:51+02:00
15 07, 2025

G.R. VON WIELLIGH (1859-1932)

2025-07-15T12:54:13+02:00

G.R. VON WIELLIGH (1859-1932) Gideon Retief von Wielligh was ’n Afrikaanse skrywer en ’n belangrike figuur in die oorgang tussen die Eerste en die Tweede Taalbeweging. G.R. von Wielligh is op 1 April 1859 op die plaas Vryeguns in die Paarl-distrik gebore. Hy was die

G.R. VON WIELLIGH (1859-1932)2025-07-15T12:54:13+02:00
11 07, 2025

JOHANNES FAGAN (1898-1920)

2025-07-11T11:17:32+02:00

JOHANNES FAGAN (1898-1920) Johannes Fagan was ’n Suid-Afrikaanse komponis van veral orkesmusiek. Hy is op 28 Februarie 1898 op Tulbagh in die Wes-Kaap gebore. Hy het sy skoolopleiding in Somerset-Wes voltooi en in 1914 aan die SA College of Music in Kaapstad gestudeer. In 1916 het

JOHANNES FAGAN (1898-1920)2025-07-11T11:17:32+02:00
9 05, 2025

FRITZ JOUBERT DUQUESNE (1877-1956)

2025-05-09T08:18:30+02:00

FRITZ JOUBERT DUQUESNE (1877-1956) Fritz Joubert Duquesne was ’n Suid-Afrikaanse Boeresoldaat, krygsgevangene, oorlogskorrespondent, saboteur en spioen. Frederick Joubert Duquesne is op 21 September 1877 in Oos-Londen gebore. Na sy geboorte het sy gesin na Nylstroom verhuis, waar sy pa begin boer het. Toe hy sewentien

FRITZ JOUBERT DUQUESNE (1877-1956)2025-05-09T08:18:30+02:00
7 05, 2025

CASPARUS DE WET (1887-1959)

2025-05-07T14:11:21+02:00

CASPARUS DE WET (1887-1959) Prof. dr. Casparus de Wet was ’n leraar aan die Gereformeerde Kerk en ’n hoogleraar aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Casparus Jan Hendrik de Wet is op 23 Maart 1887 op Ladybrand in die Vrystaat gebore. Hy was

CASPARUS DE WET (1887-1959)2025-05-07T14:11:21+02:00
7 05, 2025

C.J. LANGENHOVEN (1873-1932)

2025-05-07T14:02:57+02:00

C.J. LANGENHOVEN (1873-1932) Langenhoven was ’n Afrikaanse regsgeleerde, koerantredakteur, skrywer, digter, volksraadslid en dramaturg, wat die woorde vir Suid-Afrika se voormalige nasionale lied geskryf het en ’n groot rol gespeel het in die erkenning van Afrikaans as amptelike taal. Cornelius Jacob Langenhoven is op 13

C.J. LANGENHOVEN (1873-1932)2025-05-07T14:02:57+02:00
7 05, 2025

C. LOUIS LEIPOLDT (1880-1947)

2025-05-07T13:22:28+02:00

C. LOUIS LEIPOLDT (1880-1947) C. Louis Leipoldt was ’n Afrikaanse digter, skrywer en dramaturg wat ’n leidende rol in die Tweede Taalbeweging vertolk het. Christiaan Frederik Louis Leipoldt is op 28 Desember 1880 op Worcester gebore. Sy pa, Christian Friedrich Leipoldt, was ’n Duitse predikant

C. LOUIS LEIPOLDT (1880-1947)2025-05-07T13:22:28+02:00
10 01, 2025

FRANS ENGELENBURG (1863-1938)

2025-01-10T12:38:17+02:00

FRANS ENGELENBURG (1863-1938) Dr. Frans Engelenburg was ’n Suid-Afrikaanse joernalis en koerantredakteur wat twee keer voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns was. Frans Vredenrijk Engelenburg is op 17 Maart 1863 in Arnhem in Nederland gebore. Hy het sy doktorsgraad in 1889 met

FRANS ENGELENBURG (1863-1938)2025-01-10T12:38:17+02:00
Go to Top