21 06, 2023

FAK-SANGBUNDEL

2023-06-21T10:17:15+02:00

FAK-SANGBUNDEL Die verhaal van die FAK-Sangbundel is verweef met die historiese ontwikkeling van Afrikaanse musiek. Die Sangbundel is die opvolger van Mansvelt se Hollands-Afrikaanse Liederebundel (1907) en die Groot Afrikaanse-Hollandse Liederebundel (1927). In Mansvelt se bundel is slegs 78 liedere opgeneem en

FAK-SANGBUNDEL2023-06-21T10:17:15+02:00
21 06, 2023

GROOT VERSEBOEK

2023-06-21T10:13:49+02:00

GROOT VERSEBOEK Vir meer as ’n halfeeu het DJ Opperman se Groot Verseboek die kanon van die Afrikaanse poësie bepaal. Die Verseboek het die mooiste Afrikaanse gedigte in een boek saamgebind en ’n beeld gegee van die ontwikkeling van Afrikaanse poësie oor

GROOT VERSEBOEK2023-06-21T10:13:49+02:00
21 06, 2023

KOOK EN GENIET

2023-06-21T10:11:38+02:00

KOOK EN GENIET Dié gewilde kookboek is die eerste keer in 1951 deur Ina van Schalkwyk uitgegee en is sedertdien talle kere herdruk. Deur middel van hierdie boek het meer as een geslag Afrikaners nie net leer kos maak nie, maar is

KOOK EN GENIET2023-06-21T10:11:38+02:00
21 06, 2023

Die Afrikaanse Bybel

2023-06-21T10:09:39+02:00

DIE AFRIKAANSE BYBEL Die verskyning van die Afrikaanse Bybel is seker die grootste gebeurtenis wat nog ooit in Afrikaans plaasgevind het. Die Afrikaanse Bybel het ’n enorme rol gespeel om Afrikaans te standaardiseer wat noodsaaklik is vir enige taal om te tot

Die Afrikaanse Bybel2023-06-21T10:09:39+02:00
21 06, 2023

BYBELDAG, 27 AUGUSTUS

2023-06-21T10:02:03+02:00

BYBELDAG, 27 AUGUSTUS Dit is die dag waarop die Afrikaanse Bybel amptelik in 1933 bekendgestel is. Die Afrikaanse kerke en kultuurorganisasies herdenk die geleentheid gewoonlik op die Sondag naaste aan 27 Augustus.

BYBELDAG, 27 AUGUSTUS2023-06-21T10:02:03+02:00
21 06, 2023

AFRIKAANSE TAALDAG, 14 AUGUSTUS

2023-06-21T09:59:42+02:00

AFRIKAANSE TAALDAG, 14 AUGUSTUS Op hierdie dag is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig. Alhoewel die dag nooit as ’n openbare vakansiedag erken is nie, herdenk Afrikaanse kultuurorganisasies gereeld op dié dag die waarde en ontwikkeling van Afrikaans.

AFRIKAANSE TAALDAG, 14 AUGUSTUS2023-06-21T09:59:42+02:00
Go to Top