S LE ROUX MARAIS (1896-1979)
chrisnaag2024-10-31T13:16:08+02:00S LE ROUX MARAIS (1896-1979) Sle Roux Marais was ’n Afrikaanse komponis en kerkorrelis. Stephanus le Roux Marais is op 1 Februarie 1896 op Daljosafat naby Paarl gebore. Sy pa, Jakobus Francois Marais (1868-1957), was ’n onderwyser en later skoolhoof wat aanvanklik in die Vrystaat