31 AUGUSTUS
chrisnaag2023-08-24T16:17:55+02:0031 AUGUSTUS GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Trein en soldate geroof Kommandant Danie Theron roof ’n trein en 30 soldate by Kliprivierstasie, naby die huidige Soweto. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Quaggafontein, Krugersdorp 1901 – Anglo-Boereoorlog: Tobias Smuts gedemoveer Kommandant Botha