16 08, 2023

31 DESEMBER

2025-03-14T11:01:03+02:00

31 DESEMBER GEBEURE 1687 – Die eerste Franse Hugenote vaar vanuit Nederland na Kaap die Goeie Hoop   GEBOORTES 1807 – Josias Philippus Hoffman, eerste president van die Oranje-Vrystaat († 13 Oktober 1879) Die eerste President van die Oranje-Vrystaat, Josias

31 DESEMBER2025-03-14T11:01:03+02:00
16 08, 2023

30 DESEMBER

2025-03-14T10:58:29+02:00

30 DESEMBER GEBEURE 1691 – Eerste Franse kerkraad benoem Nadat kommandeur Simon van der Stel die Hugenote se versoek om ’n eie gemeente en kerkraad afgewys het, staan die Here XVII dit toe, en einde 1691 word drie ouderlinge en

30 DESEMBER2025-03-14T10:58:29+02:00
16 08, 2023

29 DESEMBER

2024-04-05T10:13:33+02:00

29 DESEMBER GEBEURE 1811 – Moord op Landdros Stockenström Die oorsprong van die moordlustigheid en onbetroubaarheid wat swart op blank openbaar, het waarskynlik geen datumverwysing nie aangesien dit maar altyd bestaan het – en altyd sal; wie dit nie glo

29 DESEMBER2024-04-05T10:13:33+02:00
16 08, 2023

28 DESEMBER

2024-10-30T14:07:11+02:00

28 DESEMBER GEBEURE 1850 – Die Heerengracht in Kaapstad is tot Adderleystraat herdoop 1912 – “Mishoop”-vergadering van die Hertzog-waaksaamheidskomitee Met die samestelling van die eerste Unie-kabinet wou die aangewese premier, genl. Louis Botha, nie graag sy vroeëre medegeneraal van die

28 DESEMBER2024-10-30T14:07:11+02:00
16 08, 2023

27 DESEMBER

2025-03-14T10:56:24+02:00

27 DESEMBER GEBEURE 1838 – Groot Trek: Slag van die Opatikloof Ná die Slag by Bloedrivier het die Wenkommando Dingaanstat besoek en laer op die Entonjaneni-hoogte getrek. Op 27 Desember het ’n kommando van ongeveer 300 man en 40 Port

27 DESEMBER2025-03-14T10:56:24+02:00
16 08, 2023

26 DESEMBER

2025-03-14T10:52:12+02:00

26 DESEMBER GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Suidrandmyn, Greylingstad; New Kleinfontein-myn, Oosrand, Tvl. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Houwater, Kaapkolonie 1905 – Geen kerkdienste op hierdie Tweede Kersdag Dit was aan die begin van die eeu die gebruik om

26 DESEMBER2025-03-14T10:52:12+02:00
16 08, 2023

25 DESEMBER

2024-04-05T10:00:15+02:00

25 DESEMBER GEBEURE 1497 – Vasco da Gama ontdek Durban se natuurlike hawe 1652 – Eerste botter aan die Kaap gemaak 1838 – Die Trekkers begrawe Retief en sy makkers se beendere 1900 – Anglo-Boereoorlog: Aanval by Utrecht, Natal  

25 DESEMBER2024-04-05T10:00:15+02:00
16 08, 2023

24 DESEMBER

2024-10-30T13:57:41+02:00

24 DESEMBER GEBEURE 1651 – Jan van Riebeeck vertrek na die Kaap Op hierdie dag het Jan van Riebeeck en sy geselskap met drie skepe, die Drommedaris, die Reijger en die Goede Hoop ’n uur na sononder van Texel, Nederland,

24 DESEMBER2024-10-30T13:57:41+02:00
16 08, 2023

23 DESEMBER

2024-10-30T13:56:30+02:00

23 DESEMBER GEBEURE 1838 – Inname van Umgundgundlovu In De Zuid-Afrikaan van 16 Februarie 1839 verskyn ’n brief wat Andries Pretorius op 23 Desember 1838 aan Jacobus Boshof van Graaff-Reinet geskryf het om hom in te lig oor die oorwinning

23 DESEMBER2024-10-30T13:56:30+02:00
16 08, 2023

22 DESEMBER

2025-03-14T10:48:55+02:00

22 DESEMBER GEBEURE 1838 – Potchefstroom Potchefstroom (in die aanvangsjare bekend as Mooirivier, Mooirivierdorp of Vryburg) is deur AH Potgieter en sy mede-Trekkers aan die standhoudende Mooirivier aangelê, ongeveer tien kilometer stroom op vanaf die huidige ligging van die dorp.

22 DESEMBER2025-03-14T10:48:55+02:00
Go to Top