4 08, 2023

19 FEBRUARIE

2024-01-05T08:50:24+02:00

19 FEBRUARIE GEBEURE 1730 – Jan de la Fontaine as goewerneur van die Kaapkolonie benoem Die Kaapse koloniste het op hierdie dag met blydskap verneem dat Jan de la Fontaine die nuwe goewerneur aan die Kaap sou wees nadat hy

19 FEBRUARIE2024-01-05T08:50:24+02:00
4 08, 2023

18 FEBRUARIE

2024-01-05T08:48:00+02:00

18 FEBRUARIE GEBEURE 1766 – Probleme op die slaweskip Meermin Enkele dae tevore het ’n skip bekend as die Meermin vanuit Madagaskar na die Kaap vertrek. Die skip het aan die VOC behoort en het ’n vrag slawe aan boord

18 FEBRUARIE2024-01-05T08:48:00+02:00
4 08, 2023

17 FEBRUARIE

2024-01-05T08:44:01+02:00

17 FEBRUARIE GEBEURE 1838 – Voortrekkers word wreed vermoor by Moordspruit, Blaauwkrans en Weenen (Slag van Saailaer) Die Voortrekkers in Natal het in Februarie 1838 op Piet Retief se terugkeer van Dingaan af gewag. Retief het ’n ooreenkoms om grondgebied

17 FEBRUARIE2024-01-05T08:44:01+02:00
4 08, 2023

16 FEBRUARIE

2024-01-05T08:40:44+02:00

16 FEBRUARIE GEBEURE 1850 – Harrismith ontstaan Harrysmith is vernoem na Harry Smith, baronet van Aliwal, asook Kaapse goewerneur gedurende 1847. Harry Smith word ook onthou omrede die slag van Boomplaats. Na Boomplaats het hy die sogenaamde Vaalrivier distrik gestig

16 FEBRUARIE2024-01-05T08:40:44+02:00
4 08, 2023

15 FEBRUARIE

2024-01-05T08:29:36+02:00

15 FEBRUARIE GEBEURE 1743 – Die Politieke Raad besluit om meer kerke aan die Kaap op te rig Baron van Imhoff, besoekende goewerneur-generaal van Oos-Indië, het as voorsitter opgetree by die vergadering van die Politieke Raad op hierdie dag. Hy

15 FEBRUARIE2024-01-05T08:29:36+02:00
4 08, 2023

14 FEBRUARIE

2024-01-05T08:28:00+02:00

14 FEBRUARIE GEBEURE 1687 – Die hoeksteen van die eerste NG Kerk op Stellenbosch word gelê 1785 – Cornelis Jacob van de Graaff word goewerneur Cornelis Jacob van de Graaff aanvaar die goewerneurskap aan die Kaap. Graaff-Reinet is na hom

14 FEBRUARIE2024-01-05T08:28:00+02:00
4 08, 2023

13 FEBRUARIE

2024-01-05T08:25:37+02:00

13 FEBRUARIE GEBEURE 1713 – Pokke-epidemie Pokke-epidemie tref die verversingstasie aan die Kaap, nadat dit saam met die bemanning op ’n Nederlandse skip aangekom het. Die siekte veroorsaak onherstelbare verwoesting onder die inheemse en kolonistiese bevolking van die Kaapse Skiereiland

13 FEBRUARIE2024-01-05T08:25:37+02:00
4 08, 2023

12 FEBRUARIE

2024-01-05T08:07:49+02:00

12 FEBRUARIE GEBEURE 1850 – Die eerste kunstentoonstelling in Suid-Afrika open in Kaapstad 1869 – Die Tweede Verdrag van Aliwal-Noord Na die Tweede Basoeto-oorlog (1865 tot 1866) het die Kaapse goewerneur, sir Philip Wodehouse, as bemiddelaar tussen die Vrystaat en

12 FEBRUARIE2024-01-05T08:07:49+02:00
4 08, 2023

11 FEBRUARIE

2024-01-05T08:04:55+02:00

11 FEBRUARIE GEBEURE 1699 – Vryburgers en WA van der Stel Wilhelm Adriaan van der Stel kom in die Kaap aan om by sy vader as goewerneur oor te neem. Sy bewind was gekenmerk deur korrupsie deur die amptenare en

11 FEBRUARIE2024-01-05T08:04:55+02:00
4 08, 2023

10 FEBRUARIE

2024-01-05T07:58:41+02:00

10 FEBRUARIE GEBEURE 1840 – Mpande word koning van die Zoeloes MW Pretorius verklaar Mpande as koning van die Zoeloes nadat die mag van Mpande se broer, Dingane, gebreek is by ’n laaste geveg by Magongo op die Umkuzirivier. 1841

10 FEBRUARIE2024-01-05T07:58:41+02:00
Go to Top