4 08, 2023

9 FEBRUARIE

2025-03-07T08:31:48+02:00

9 FEBRUARIE GEBEURE 1898 – Pres. Paul Kruger is herverkies as President van die ZAR 1841 – Daniël Lindley as predikant van die gemeente Pietermaritzburg aangestel Na jare van ontevredenheid met Erasmus Smit as predikant van die Voortrekkers – onder

9 FEBRUARIE2025-03-07T08:31:48+02:00
4 08, 2023

8 FEBRUARIE

2025-03-07T08:23:42+02:00

8 FEBRUARIE GEBEURE 1837 – Die Voortrekkers kies die eerste kerkraad van die onafhanklike Voortrekkerkerk Nadat die Trekgroep reeds oor die Oranjerivier was, is oorgegaan tot die daarstelling van ’n amptelike bestuur vir die Voortrekkers. Aangesien die Trekkers besiel was

8 FEBRUARIE2025-03-07T08:23:42+02:00
4 08, 2023

7 FEBRUARIE

2025-03-07T08:21:53+02:00

7 FEBRUARIE GEBEURE 1886 – Ontdekking van goud George Walker ontdek goud terwyl hy die fondasies lê vir ’n huis op die Witwatersrand. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Vaalkrans (Vaalkrantz) Dag 3: Die son het skaars begin bak toe die

7 FEBRUARIE2025-03-07T08:21:53+02:00
4 08, 2023

6 FEBRUARIE

2025-03-07T08:18:13+02:00

6 FEBRUARIE GEBEURE 1795 – Die Vryburgers roep die Republiek van Graaff-Reinet uit In die 18de eeu bereik die eerste berede kommando’s van die Nederlandse setlaars die gebied waar Graaff-Reinet tans lê. Hulle het vanuit die Kaapkolonie na die ooste

6 FEBRUARIE2025-03-07T08:18:13+02:00
4 08, 2023

5 FEBRUARIE

2025-03-07T08:13:19+02:00

5 FEBRUARIE GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Vaalkrans (Vaalkrantz) Dit begin op hierdie dag wat op 7 Februarie in ’n Boere-oorwinning eindig. Dag 1: Generaal Buller se mag van by die 24 220 man kom presies 6:00 die oggend

5 FEBRUARIE2025-03-07T08:13:19+02:00
4 08, 2023

4 FEBRUARIE

2025-03-07T08:10:06+02:00

4 FEBRUARIE 4 FEBRUARIE GEBEURE 1838 – Die Retief-Dingaan-traktaat Piet Retief het in November 1837 vir die eerste keer met Dingaan onderhandel oor ’n grondgebied in Natal vir die Voortrekkers. Hoewel Dingaan gewillig was om grond aan die Voortrekkers

4 FEBRUARIE2025-03-07T08:10:06+02:00
2 08, 2023

3 FEBRUARIE

2025-03-07T07:51:53+02:00

3 FEBRUARIE GEBEURE 1488 – Bartolomeus Dias land in Mosselbaai Dias se karvele kon nie deur die sterk suidoostewind vaar nie, en met ’n roete-aanpassing het hulle om Kaappunt gevaar. Dias se geselskap het óf by Visbaai óf Mosselbaai hul

3 FEBRUARIE2025-03-07T07:51:53+02:00
13 07, 2023

2 FEBRUARIE

2024-01-05T06:48:29+02:00

2 FEBRUARIE GEBEURE 1653 – Eerste koolkoppe aan die Kaap geoes Op hierdie dag is die eerste mooi koolkoppe aan die Kaap geoes. Deel van die aandete was kool gewees en almal het ingestem dat dit vorentoe smaak en ’n

2 FEBRUARIE2024-01-05T06:48:29+02:00
13 07, 2023

1 FEBRUARIE

2025-03-07T07:49:25+02:00

1 FEBRUARIE GEBEURE 1708 – Louis van Assenburgh word aangestel as opvolger van goewerneur Willem Adriaan van der Stel aan die Kaap Louis van Assenburgh word aangestel as goewerneur aan die Kaap. Hy was ’n gerespekteerde militêre offisier. Anders as

1 FEBRUARIE2025-03-07T07:49:25+02:00
Go to Top