31 JANUARIE
chrisnaag2023-08-02T09:33:39+02:0031 JANUARIE GEBEURE 1809 – Caledonrivier kry sy naam Luitenant-kolonel Richard Collins is deur graaf Caledon, goewerneur aan die Kaap (1807-1811), afgevaardig om die toenemende onrus in die binneland te ondersoek. Op 30 Januarie 1809 bereik hy die Oranjerivier. Daar