24 06, 2023

21 JANUARIE

2024-01-04T11:53:22+02:00

21 JANUARIE GEBEURE 1814 – Cradock in die Oos-Kaap gestig 1814 – Clanwilliam ontstaan Clanwilliam was eers bekend as Jandisselsvleidorp. Die dorp se eerste naam verwys na Jan Dissel wat ’n plantkundige was en in “Renosterbosch aan de Piquetbergen” gewoon

21 JANUARIE2024-01-04T11:53:22+02:00
24 06, 2023

20 JANUARIE

2023-12-11T08:51:06+02:00

20 JANUARIE GEBEURE 1899 – Pres. MT Steyn lê die hoeksteen van die NG Kerk op Winburg 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Tabanyama, Natal 1900 – Die Vyfkleur word gehys In die aanloop tot die Slag van Spioenkop het die

20 JANUARIE2023-12-11T08:51:06+02:00
24 06, 2023

19 JANUARIE

2023-12-11T08:44:15+02:00

19 JANUARIE GEBEURE 1563 – Die Heidelbergse Kategismus verskyn Op hierdie datum verskyn die eerste uitgawe van die Heidelbergse Kategismus. Die Kategismus het sy amptelike vorm gekry toe dit in die Kerkorde vir die Palts, wat die Keurvors op 15

19 JANUARIE2023-12-11T08:44:15+02:00
24 06, 2023

18 JANUARIE

2024-01-04T11:52:04+02:00

18 JANUARIE GEBEURE 1807 – Nuwe goewerneur Sir David Baird, Kaapse goewerneur word uit sy pos ontslaan en vervang met luitenant-generaal HG Grey. 1838 – Pretorius kom in Graaff-Reinet aan Andries Pretorius kom in Graaff-Reinet aan na ’n uitgebreide besoek

18 JANUARIE2024-01-04T11:52:04+02:00
24 06, 2023

17 JANUARIE

2023-12-11T08:24:10+02:00

17 JANUARIE GEBEURE 1837 – Slag van Mosega Ná die mislukte aanval op die Voortrekkerlaer by Vegkop het die Matebeles duisende stuks vee van die Trekkers weggevoer. Drie maande later het Hendrik Potgieter en Gerrit Maritz met ’n strafekspedisie van

17 JANUARIE2023-12-11T08:24:10+02:00
24 06, 2023

16 JANUARIE

2023-12-11T07:45:03+02:00

16 JANUARIE GEBEURE 1834 – Sir Benjamin D’Urban, na wie Durban vernoem is, aanvaar die pos as goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop Benjamin D’Urban is in Suffolk, Engeland, gebore en het in 1793 by die Britse leër aangesluit.

16 JANUARIE2023-12-11T07:45:03+02:00
24 06, 2023

15 JANUARIE

2023-12-11T07:41:57+02:00

15 JANUARIE GEBEURE 1876 – Die eerste koerant in Afrikaans, Die Afrikaanse Patriot Met die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners op 14 Augustus 1875 in die Paarl is ’n tydvak van georganiseerde stryd om die Afrikaanse taal ingelui.

15 JANUARIE2023-12-11T07:41:57+02:00
24 06, 2023

14 JANUARIE

2024-01-04T11:50:11+02:00

14 JANUARIE GEBEURE 1840 – Die derde kommando trek uit teen Dingaan 1868 – Eerste gholfklub in Afrika Die eerste gholfklub op die vasteland van Afrika is in Kaapstad gestig. ’n Klompie Britse offisiere en ’n ene mnr. Allen het

14 JANUARIE2024-01-04T11:50:11+02:00
24 06, 2023

13 JANUARIE

2024-01-04T11:47:20+02:00

13 JANUARIE GEBEURE 1653 – Eerste koring in die Nederlandse Kaapkolonie gedors Jan van Riebeeck teken in sy dagregister aan: “Op dato hebben onsen afgesneden ende hier aen de Caep aldereerstgewassen taru beginen te dorssen, sijnde redelijk vet ende groff

13 JANUARIE2024-01-04T11:47:20+02:00
24 06, 2023

12 JANUARIE

2023-12-08T13:53:18+02:00

12 JANUARIE GEBEURE 1858 – Die skool Gimnasium word in die Paarl gestig 1879 – Die begin van die Zoeloe-oorlog Sir Henry Bartle Frere is in 1879 as Britse hoëkommissaris in Suid-Afrika aangestel om die beleid van die konfederasie te

12 JANUARIE2023-12-08T13:53:18+02:00
Go to Top