11 JANUARIE
chrisnaag2025-03-04T12:39:13+02:0011 JANUARIE GEBEURE1772 – TA Theron se langdurige stryd om ouderlingsampOp ’n kerkraadsvergadering van die Drakensteinse gemeente is ’n besluit van die Politieke Raad aan Tielman Roos, Pieter Cilliers, Jan Nieuwoudt en Pieter le Riche voorgelees, dat hulle daarin moet berus