16 08, 2023

31 JULIE

2024-07-01T14:17:22+02:00

31 JULIE GEBEURE 1872 – Spoorlyn van Pretoria na Delagoabaai Amptelike toestemming word deur die Volksraad aan die Zuid-Afrikaansche Republiek verleen vir die bou van die spoorlyn tussen Delagoabaai en Pretoria. 1897 – Kabelverbinding tussen Suid-Afrika en Europa Op 31

31 JULIE2024-07-01T14:17:22+02:00
16 08, 2023

30 JULIE

2024-07-01T14:15:40+02:00

30 JULIE GEBEURE 1854 – Die Kaapse parlement kom die eerste keer byeen 1900 – Anglo-Boereoorlog: Genl. Marthinus Prinsloo gee oor Generaal Marthinus Prinsloo gee in die Brandwaterkom, naby Clarens, oor. Sommige generaals weier om oor te gee en ontsnap

30 JULIE2024-07-01T14:15:40+02:00
16 08, 2023

29 JULIE

2024-03-18T14:14:16+02:00

29 JULIE GEBEURE 1845 – Ohrigstad aangelê Ohrigstad is aangelê, vernoem na Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter en die Amsterdamse handelaar, GG Ohrig, wat hom ingespan het om handelsverhoudinge tussen die Trekkers en Nederland te verbeter. 1869 – Verdrag wat die

29 JULIE2024-03-18T14:14:16+02:00
16 08, 2023

28 JULIE

2024-03-18T14:12:16+02:00

28 JULIE GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Slaapkrans, Brandwaterkom   GEBOORTES 1874 – Michiel Hendrik Neser, digter (†22 Julie 1932) Michiel Hendrik Neser is op 28 Julie 1874 op die plaas Lukaskop in die distrik Philipstown gebore en op

28 JULIE2024-03-18T14:12:16+02:00
16 08, 2023

27 JULIE

2024-03-18T14:10:13+02:00

27 JULIE GEBEURE 1904 – Die Suid-Afrikaanse Landbou-unie in Pretoria gestig Die Suid-Afrikaanse Landbou-unie, ofte wel die Interkoloniale Landbou-unie van Suid-Afrika soos dit destyds geheet het, is gestig op ’n konferensie wat van 25 tot 29 Junie 1904 te Pretoria

27 JULIE2024-03-18T14:10:13+02:00
16 08, 2023

26 JULIE

2024-07-01T14:12:22+02:00

26 JULIE GEBEURE 1649 – Oorhandiging van die Remonstrantie deur Janszen en Proot aan die Kamer van Amsterdam L Janszen en M Proot het hulle Remonstrantie, wat gebaseer was op die ervarings van die skipbreukeling van die Haarlem, aan die

26 JULIE2024-07-01T14:12:22+02:00
16 08, 2023

25 JULIE

2024-07-01T14:04:41+02:00

25 JULIE GEBEURE 1661 – Eerste lemoene Die Nederlandse kommandant aan die Kaap, Jan van Riebeeck, skrywe in sy Dagregister dat die eerste lemoene in die Kompanjiestuin in Kaapstad gepluk is. 1755 – Johann Christiaan Ritter stap aan wal Johann

25 JULIE2024-07-01T14:04:41+02:00
16 08, 2023

24 JULIE

2024-03-18T14:02:40+02:00

24 JULIE GEBEURE 1839 – Nuwe redakteur Sir Christoffel (Joseph) Brand volg sy broer, PA Brand, as redakteur van De Zuid-Afrikaan op. Hy was ’n prokureur en een van die stigters van die publikasie. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Vredefort/Stinkhoutboom,

24 JULIE2024-03-18T14:02:40+02:00
16 08, 2023

23 JULIE

2024-07-01T14:00:41+02:00

23 JULIE GEBEURE 1853 – Andries Pretorius se seun volg hom op Die Voortrekkerleier, Andries Pretorius, sterf en sy seun, Marthinus Wessel Pretorius, volg hom op as Kommandant-Generaal van die distrikte Potchefstroom en Rustenburg. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Retiefsnek,

23 JULIE2024-07-01T14:00:41+02:00
16 08, 2023

22 JULIE

2024-07-01T13:57:59+02:00

22 JULIE GEBEURE 1848 – Harry Smith verklaar Andries Pretorius tot rebel In die aanloop na die Slag van Boomplaats word Andries Pretorius tot “rebel” verklaar en ’n losprys van £1 000 word op sy kop geplaas. 1900 – Anglo-Boereoorlog:

22 JULIE2024-07-01T13:57:59+02:00
Go to Top