15 08, 2023

21 JULIE

2024-03-18T13:45:58+02:00

21 JULIE GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Insident by Heuningspruitstasie, OVS 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Olifantsnek, ZAR 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Spitzkrans, Brandwaterkom, OVS wat tot 22 Julie sou duur   GEBOORTES 1812 – Kmdt. Lourens Jacobus (Louw) Wepener,

21 JULIE2024-03-18T13:45:58+02:00
15 08, 2023

20 JULIE

2024-06-28T13:27:09+02:00

20 JULIE GEBEURE 1848 – Andries Pretorius dwing majoor Warden tot oorgawe in Bloemfontein 1888 – Die Nieuwe Republiek word in ZAR opgeneem Die Nieuwe Republiek, gevestig in Noord-Natal op grond wat deur Dinizulu aan burgers toegeken is, nadat hy

20 JULIE2024-06-28T13:27:09+02:00
15 08, 2023

19 JULIE

2024-03-18T13:40:29+02:00

19 JULIE GEBEURE 1786 – Stigting van Graaff-Reinet Die stigting van die dorp was genoodsaak, omdat die dorpe Stellenbosch en Swellendam te ver van die Oostelike grens geleë was en ook weens die wetteloosheid aldaar. Gedurende Desember 1785 word Maurits

19 JULIE2024-03-18T13:40:29+02:00
15 08, 2023

18 JULIE

2024-06-28T13:18:56+02:00

18 JULIE GEBEURE 1874 – Die Santos sink ’n Duitse seilskip, die Santos, wat na Kaapstad op pad was, het op 18 Julie 1874 tydens ’n stormsterk suidooster by die latere Santosstrand by Mosselbaai op die rotse geloop en gesink.

18 JULIE2024-06-28T13:18:56+02:00
15 08, 2023

17 JULIE

2024-06-28T13:14:26+02:00

17 JULIE GEBEURE 1828 – Afskaffing van Hottentot-wetgewing Die aankondiging van Ordonnansie 50 is deur die waarnemende goewerneur, sir Richard Bourke, gemaak. Dít het gevolg op 'n jarelange veldtog van veral dr. John Philip, superintendent van die Londense Sendinggenootskap. Die

17 JULIE2024-06-28T13:14:26+02:00
15 08, 2023

16 JULIE

2024-06-28T13:09:43+02:00

16 JULIE GEBEURE 1666 – Leeus by fort Leeus het aan die eerste inwoners van die Kaap groot hoofbrekens besorg en die gebrul is gereeld duidelik van Leeuberg af gehoor vanwaar hulle toegeslaan en van die osse verskeur het. Om

16 JULIE2024-06-28T13:09:43+02:00
15 08, 2023

15 JULIE

2024-06-28T12:28:33+02:00

15 JULIE GEBEURE 1727 – Huwelik Helena W. ten Damme tree in die huwelik met onderkoopman Hendrik Swellengrebel. Hendrik Swellengrebel het 12 jaar later goewerneur aan die Kaap geword. Die dorp, Swellendam, is na die egpaar vernoem. 1842 – Die

15 JULIE2024-06-28T12:28:33+02:00
15 08, 2023

14 JULIE

2024-06-28T12:16:11+02:00

14 JULIE GEBEURE 1789 – Bastilledag Bastilledag, La Féte Nationale, is Frankryk se Nasionale dag wat elke jaar op 14 Julie gevier word. Dit herdenk die 1789 bestorming van die Bastille om politieke gevangenes te bevry. Die Bastille was ’n

14 JULIE2024-06-28T12:16:11+02:00
15 08, 2023

13 JULIE

2024-06-28T12:08:28+02:00

13 JULIE GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Boere gee pad uit Brandwaterkom Op ’n krygsberaad onder hoofkommandant Christiaan de Wet besluit die Boere om uit die Brandwaterkom pad te gee voordat hulle vasgekeer word. 1901 – Anglo-Boereoorlog: JP Coetzee tereggestel Johannes

13 JULIE2024-06-28T12:08:28+02:00
15 08, 2023

12 JULIE

2024-06-28T12:03:33+02:00

12 JULIE GEBEURE 1848 – Andries Pretorius gaan Winburg binne met ’n groot gewapende mag 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Paardekop en Sandspruitstasie, ZAR 1900 – Anglo-Boereoorlog: SG Vilonel ’n Republikeinse krygshof (eintlik ’n hooggeregshof onder regter Hertzog met waarnemende

12 JULIE2024-06-28T12:03:33+02:00
Go to Top