14 08, 2023

30 JUNIE

2024-06-07T08:32:03+02:00

30 JUNIE GEBEURE 1851 – Mosjesj verslaan majoor Warden by Viervoet 1854 – Eerste Parlementsitting in Kaapstad Op hierdie dag is die eerste verkose Parlement van die land in Kaapstad deur luitenant-goewerneur Charles Henry Darling geopen. Tot dusver was Kaapland

30 JUNIE2024-06-07T08:32:03+02:00
14 08, 2023

29 JUNIE

2024-06-07T08:30:19+02:00

29 JUNIE GEBEURE 1797 – Simonstad ontruim met Britse besetting van die Kaap 1854 – Die eerste Kaapse Parlement word geopen 1857 – Wetgewing aanvaar om spoorlyn te bou Wetgewing is op 29 Junie 1857 aanvaar wat aan die Kaapstadse

29 JUNIE2024-06-07T08:30:19+02:00
14 08, 2023

28 JUNIE

2024-06-07T08:26:40+02:00

28 JUNIE GEBEURE 1919 – Suid-Afrika onderteken die Verdrag van Versailles Die vredesverdrag van Versailles is op hierdie dag deur die oorwonne Duitsland onderteken, en daarmee het die Eerste Wêreldoorlog amptelik tot ’n einde gekom. Die Geallieerde Oorlogsopperraad bestaande uit

28 JUNIE2024-06-07T08:26:40+02:00
14 08, 2023

27 JUNIE

2024-06-07T08:17:11+02:00

27 JUNIE GEBEURE 1649 – Die Remonstratie Leendert Janzen en Matthys Proot oorhandig op hierdie dag bogenoemde dokument aan die VOC Kamer Amsterdam. Janzen en Proot was deel van ’n groep mans wat net meer as ’n jaar aan die

27 JUNIE2024-06-07T08:17:11+02:00
14 08, 2023

26 JUNIE

2024-06-07T08:15:00+02:00

26 JUNIE GEBEURE 1860 – Eerste spoorlyn in Suid-Afrika geopen Op hierdie dag is die eerste spoorbaan in Suid-Afrika vir verkeer oopgestel. Die lyntjie was 3 km lank en het van die Punt na Durban geloop. Dit was die werk

26 JUNIE2024-06-07T08:15:00+02:00
14 08, 2023

25 JUNIE

2024-06-07T08:12:02+02:00

25 JUNIE GEBEURE 1836 – Hendrik Potgieter ontmoet Trichardt in Soutpansberg 1894 – Pres. Kruger verneder Vanweë die opkommandering van ’n paar Britse onderdane deur die Transvaalse regering, het die Uitlanders hulle op die Britse regering beroep. Die Britse Hoë

25 JUNIE2024-06-07T08:12:02+02:00
14 08, 2023

24 JUNIE

2024-06-07T08:07:45+02:00

24 JUNIE GEBEURE 1798 – Gerrit Maritz, Trekkerleier en wamaker, gedoop Gerhardus Marthinus Maritz (algemeen bekend as Gert of Gerrit Maritz) is in Maart 1797 in die Graaff-Reinetse distrik gebore. Die verskrikking, plundering en verwoesting deur die Xhosa- en Hottentotbendes

24 JUNIE2024-06-07T08:07:45+02:00
14 08, 2023

23 JUNIE

2024-06-07T08:04:50+02:00

23 JUNIE GEBEURE 1792 – Nederburgh en Frykenius kom in die Kaap aan Simon Hendrik Frykenius en Sebastiaan Cornelis Nederburgh, wat in 1791 aangestel is as kommissarisse-generaal oor die VOC se besittings, kom op hierdie dag in die Kaap aan,

23 JUNIE2024-06-07T08:04:50+02:00
14 08, 2023

22 JUNIE

2024-06-07T08:02:01+02:00

22 JUNIE GEBEURE 1897 – Durban kry elektrisiteit Durban het op 22 Junie 1897 elektrisiteit gekry, vyf jaar na Kaapstad en drie jaar voor Bloemfontein. Die ligte is daardie dag by die destydse stadsaal deur die vrou van die burgemeester,

22 JUNIE2024-06-07T08:02:01+02:00
14 08, 2023

21 JUNIE

2024-06-07T07:55:51+02:00

21 JUNIE GEBEURE 1884 – Barberton kom tot stand 1886 – Die spoorlyn na Ladysmith in Natal word geopen 1887 – Die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorwegmaatschappij gestig Die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy (Nederlands: Nederlandsch-Zuid-Afrikaansche Spoorwegmaatschappij; afgekort NZASM) was ’n maatskappy wat op 21

21 JUNIE2024-06-07T07:55:51+02:00
Go to Top