20 JUNIE
chrisnaag2025-03-11T12:40:15+02:0020 JUNIE GEBEURE 1848 – Andries Pretorius as kommandant-generaal verkies 1850 – Ladysmith kom tot stand ’n Aantal Voortrekkers wat in die laat 1830’s die Drakensberge oorgesteek het, het hulle in die waterryke vallei aan die oewers van die Kliprivier