21 MAART
Annelie du Toit2024-01-15T11:15:29+02:0021 MAART GEBEURE 1881 – Vredesluiting na Transvaalse Vryheidsoorlog Op Geloftedag 1880 het die eerste skoot van die Transvaalse Vryheidsoorlog op Potchefstroom geklap, en op 27 Februarie 1881 het die laaste geveg, ’n glansryke oorwinning vir die Boere op Amajuba