14 08, 2023

31 MEI

2024-03-01T11:12:22+02:00

31 MEI GEBEURE 1880 – Sensus in die Vrystaat Die eerste sensus word in die Vrystaat gehou. Bloemfontein het op daardie stadium 2576 inwoners gehad. 1891 – Andries Pretorius in Pretoria herbegrawe 1899 – Pietersburg (nou Polokwane) se spoorwegverbinding na

31 MEI2024-03-01T11:12:22+02:00
14 08, 2023

30 MEI

2024-03-01T11:04:11+02:00

30 MEI GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Fabersput, Kaapkolonie 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Elandsfonteinstasie; Germiston; Natalspruit, ZAR 1900 – Paul Kruger verlaat Pretoria as banneling Toe president Kruger die aand van 29 Mei in Pretoria van sy vrou

30 MEI2024-03-01T11:04:11+02:00
14 08, 2023

29 MEI

2024-03-01T10:57:53+02:00

29 MEI GEBEURE 1500 – Vier skepe sink Voor die Kaap die Goeie Hoop sink vier skepe van die tweede Portugese Indië Ekspedisie wat deur Pedro Álvares Cabral gelei word. Bartolomeus Dias sterf tydens die voorval. 1619 – Sinode van

29 MEI2024-03-01T10:57:53+02:00
14 08, 2023

28 MEI

2024-03-01T10:50:51+02:00

28 MEI GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Klipriviersberg (Doornkop), ZAR wat twee dae sou duur 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Kheis, Kaapkolonie   GEBOORTES 1881 – Prof. Daniël Francois (DF) Malherbe, digter en dramaturg († 12 April 1969) Daniel

28 MEI2024-03-01T10:50:51+02:00
14 08, 2023

27 MEI

2024-03-01T10:43:08+02:00

27 MEI GEBEURE 1874 – Eerste trek na Damaraland Toe Gert Alberts op die dag sy plaas naby Pretoria verlaat het, was dit die begin van die Dorslandtrek. Met dertien huisgesinne, hoofsaaklik uit die distrikte Pretoria en Rustenburg, is die

27 MEI2024-03-01T10:43:08+02:00
14 08, 2023

26 MEI

2024-03-01T10:39:15+02:00

26 MEI GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Viljoensdrif; Hammonnia, Ficksburg; Rietspruit (Taaibosspruit), OVS. 1942 – Tweede Wêreldoorlog: Tobruk Suid-Afrikaanse magte is in die Tweede Wêreldoorlog verslaan by Tobruk in Egipte. 1948 – Die Nasionale Party onder dr. DF Malan

26 MEI2024-03-01T10:39:15+02:00
14 08, 2023

25 MEI

2024-03-01T10:36:45+02:00

25 MEI GEBEURE 1842 – Dick King se epiese tog Dick King, ’n 29-jarige wadrywer, en sy 16-jarige dienaar, Ndongeni, verlaat Durban op ’n epiese 900 km lange rit vir Grahamstad om versterkings vir die Britse garnisoen, wat onder beleg

25 MEI2024-03-01T10:36:45+02:00
14 08, 2023

24 MEI

2024-03-01T10:32:25+02:00

24 MEI GEBEURE 1836 – Hendrik Potgieter gaan oor die Vaalrivier om die Trichardt- en Van Rensburgtrekke op te spoor 1842 – Eerste skote tussen Boer en Brit in Natal By Congella sou die Afrikaner vir die eerste keer met

24 MEI2024-03-01T10:32:25+02:00
14 08, 2023

23 MEI

2024-03-01T10:27:53+02:00

23 MEI GEBEURE 1697 – Die Oosterland strand in Kaapstad 1900 – Anglo-Boereoorlog: Britse troepe kom by die Renosterrivier aan net om te sien dat die Boere die brug vernietig het. 1966 – Militêre museum by Fort Klapperkop geopen Die

23 MEI2024-03-01T10:27:53+02:00
14 08, 2023

22 MEI

2024-03-01T10:23:30+02:00

22 MEI GEBEURE 1861 – Die Kamer van Koophandel in Kaapstad gestig 1893 – Onthulling van pres. Jan Brand-standbeeld ’n Standbeeld vir die vierde president van die Oranje-Vrystaat pres. Jan Brand, is op 22 Mei 1893, bietjie meer as vier

22 MEI2024-03-01T10:23:30+02:00
Go to Top