21 MEI
Annelie du Toit2025-03-11T07:26:24+02:0021 MEI GEBEURE 1837 – Erasmus Smit as predikant aangestel Gebore op 2 Augustus 1778 in Buiksloot, Nederland, is hy van 1786 af in die Aalmoeseniers-weeshuis opgevoed. In 1801 het die Nederlandse Sendinggenootskap hom as sendeling opgelei en ingeseën: dit