16 08, 2023

30 NOVEMBER

2023-08-26T10:30:38+02:00

30 NOVEMBER GEBEURE 1899 – Anglo-Boereoorlog: Swaar bombardement van Boere op die beleërde Ladysmith 1914 – Afrikanerrebellie: Genl. Christiaan de Wet tot oorgawe gedwing Op 30 November 1914 word die rebelleleier genl. Christiaan de Wet en ’n aantal van sy

30 NOVEMBER2023-08-26T10:30:38+02:00
16 08, 2023

29 NOVEMBER

2023-08-26T10:29:23+02:00

29 NOVEMBER GEBEURE 1789 – Anton Anreith se preekstoel in die Groote Kerk, Kaapstad, in gebruik geneem Die kerkraad van die Groote Kerk in Kaapstad het in 1788 opdrag aan die bekende beeldhouer Anton Anreith gegee om ’n nuwe kansel

29 NOVEMBER2023-08-26T10:29:23+02:00
16 08, 2023

28 NOVEMBER

2023-08-26T10:27:48+02:00

28 NOVEMBER GEBEURE 1885 – Die spoorlyn tussen Kimberley en Kaapstad geopen 1899 – Anglo-Boereoorlog: Die Slag van Modderrivier (Twee Riviere) Lord Methuen voer aan Britse kant die bevel. Genl. Koos de la Rey word in die skouer gewond en

28 NOVEMBER2023-08-26T10:27:48+02:00
16 08, 2023

27 NOVEMBER

2023-08-26T10:24:47+02:00

27 NOVEMBER GEBEURE 1838 – Die strafkommando trek teen Dingaan uit 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Helvetia, Dewetsdorp/Smithfield en Sanddrif, Aliwal-Noord-gebied   GEBOORTES 1798 – Andries Wilhelmus Jacobus (Andries) Pretorius, Voortrekkerleier en held van die Slag van Bloedrivier († 23

27 NOVEMBER2023-08-26T10:24:47+02:00
16 08, 2023

26 NOVEMBER

2023-08-26T10:23:13+02:00

26 NOVEMBER GEBEURE 1862 – Kaapse Hooggeregshof beslis dat Kaapse NG Kerk slegs uit gemeentes binne Kaapland geleë, saamgestel mag wees Op hierdie dag is deur die Kaapse hooggeregshof beslis dat die Kaapse NG Kerk slegs uit gemeentes binne Kaapland

26 NOVEMBER2023-08-26T10:23:13+02:00
16 08, 2023

25 NOVEMBER

2023-08-26T10:21:50+02:00

25 NOVEMBER GEBEURE 1497 – Vasco da Gama se ruiltransaksie Op hierdie dag in 1497 het Vasco da Gama naby Mosselbaai anker gewerp. Hy was op pad Ooste toe via die nuwe roete om die Kaap, wat jare lank reeds

25 NOVEMBER2023-08-26T10:21:50+02:00
16 08, 2023

24 NOVEMBER

2023-08-26T10:18:43+02:00

24 NOVEMBER GEBEURE 1831 – Statuut van Westminster bevestig Die Balfour-verklaring van 1926, wat die onafhanklike status van SA en die ander Britse Dominiums geformuleer het, het geen regsgeldigheid gehad nie. Om wetlike status daaraan te verleen, moes dit eers

24 NOVEMBER2023-08-26T10:18:43+02:00
16 08, 2023

23 NOVEMBER

2023-08-26T10:17:20+02:00

23 NOVEMBER GEBEURE 1899 – Anglo-Boereoorlog: Die Slag van Belmont Die slag by Belmont was die eerste geveg aan die Kaapstad-Kimberley-spoorweg. Genl. Jacobus Prinsloo, met 2000 burgers, het lord Methuen se opmars met 10 500 troepe na Kimberley sonder welslae

23 NOVEMBER2023-08-26T10:17:20+02:00
16 08, 2023

22 NOVEMBER

2023-08-26T10:15:58+02:00

22 NOVEMBER GEBEURE 1838 – Andries Pretorius kom by die Trekkers se hooflaer aan 1853 – Algemene Kerkvergadering van die Ned. Hervormde Kerk in samesitting met die Volksraad Op hierdie 22ste dag van November 1853 het die Algemene Kerkvergadering van

22 NOVEMBER2023-08-26T10:15:58+02:00
16 08, 2023

21 NOVEMBER

2023-08-26T10:14:30+02:00

21 NOVEMBER GEBEURE 1900 – Slag by Dewetsdorp wat sou duur tot 23 November 1957 – Sir De Villiers Graaff word verkies tot leier van die Verenigde Party (VP) 1968 – Ons vier Voortrekkermonumente Die Afrikaner het vroeg reeds die

21 NOVEMBER2023-08-26T10:14:30+02:00
Go to Top