16 08, 2023

10 NOVEMBER

2025-03-14T08:37:30+02:00

10 NOVEMBER GEBEURE 1899 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Heuningneskloof/Belmont 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Wonderfontein, Klein-Marico, Tvl. 1914 – Afrikanerrebellie Christiaan Beyers daag onder ’n vrygeleide by Onze Rust op vir samesprekings met president MT Steyn. Na hul gesprek telegrafeer

10 NOVEMBER2025-03-14T08:37:30+02:00
16 08, 2023

9 NOVEMBER

2025-03-14T08:33:21+02:00

9 NOVEMBER GEBEURE 1907 – Die Cullinan-diamant word op sy verjaarsdag aan koning Edward VII aangebied 1914 – Afrikanerrebellie Christiaan de Wet en sy volgelinge beset Winburg. Die rebelle plunder en beroof winkels en private wonings. ’n Groep ontevredenes van

9 NOVEMBER2025-03-14T08:33:21+02:00
16 08, 2023

8 NOVEMBER

2024-10-30T08:35:54+02:00

8 NOVEMBER GEBEURE 1679 – Kommandandeur Simon van der Stel kamp aan die oewer van die Eersterivier en noem die plek Stellenbosch Simon van der Stel en ’n paar Kaapse amptenare het op 8 November 1679 op ’n eiland in

8 NOVEMBER2024-10-30T08:35:54+02:00
16 08, 2023

7 NOVEMBER

2024-10-30T08:31:57+02:00

7 NOVEMBER GEBEURE 1899 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Platrand, Ladysmith 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Witkloof (Leliefontein), Belfast 1901 – “National Scouts Corps” gestig Aanvanklik het die Britse militêre owerheid Boere wat in die Anglo-Boereoorlog oorgegee het, as spioene en

7 NOVEMBER2024-10-30T08:31:57+02:00
16 08, 2023

6 NOVEMBER

2025-03-14T08:28:49+02:00

6 NOVEMBER GEBEURE 1869 – Diamante te Kimberley ontdek Die Groot Gat, effektief die grootste uitgrawing deur mensehand ter wêreld, ontstaan. Ongeveer 23 miljoen ton materiaal is verwyder en die opbrengs 2,722 kg diamante. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag van Bothaville

6 NOVEMBER2025-03-14T08:28:49+02:00
16 08, 2023

5 NOVEMBER

2025-03-14T08:26:28+02:00

5 NOVEMBER GEBEURE 1837 – Piet Retief lê sy eerste besoek aan Dingaan af by uMgungundlovu 1863 – Jan Brand word president Johannes Henricus (Jan) Brand word tot president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat verkies. 1908 – Cullinan-diamant verdeel

5 NOVEMBER2025-03-14T08:26:28+02:00
16 08, 2023

4 NOVEMBER

2025-03-14T08:16:45+02:00

4 NOVEMBER GEBEURE 1778 – Plettenbergbaai vernoem Plettenbergbaai word na Joachim van Plettenberg, die 19de Goewerneur aan die Kaap, vernoem. 1795 – Colonie van Swellendam aanvaar Britse heerskappy Die Colonie van Swellendam aanvaar Britse heerskappy onmiddellik na Britse besetting van

4 NOVEMBER2025-03-14T08:16:45+02:00
16 08, 2023

3 NOVEMBER

2024-10-30T08:14:07+02:00

3 NOVEMBER GEBEURE 1837 – Retief besoek Dingaan vir die eerste keer 1906 – Afrikaanse Taalvereniging (ATV) gestig Jan Hendrik Hofmeyr de Waal het in 1903 redakteur van De Goede Hoop geword en sy lesers aangespoor om in Afrikaans te

3 NOVEMBER2024-10-30T08:14:07+02:00
16 08, 2023

2 NOVEMBER

2025-03-14T08:06:56+02:00

2 NOVEMBER GEBEURE 1824 – Eerste sinode in Kaapstad gevorm In 1806 is die politieke bande tussen Nederland en die Kaap beëindig. Hierdie gebeurtenis het ’n diepgaande invloed op die Kaapse Nederduits Gereformeerde Kerk uitgeoefen, want benewens die opleiding en

2 NOVEMBER2025-03-14T08:06:56+02:00
16 08, 2023

1 NOVEMBER

2024-10-30T07:58:09+02:00

1 NOVEMBER GEBEURE 1659 – Eerste roos gepluk Jan van Riebeeck teken in sy dagboek aan dat die eerste roos aan die Kaap gepluk is. 1859 – Stigting van die Teologiese Seminarium op Stellenbosch Toe aan die bekende dr. AJ van

1 NOVEMBER2024-10-30T07:58:09+02:00
Go to Top