31 OKTOBER
Annelie du Toit2023-08-25T16:38:32+02:0031 OKTOBER GEBEURE 1517 – Hervormingsdag Hierdie dag word in die Protestantse Kerke as die begin van die Kerkhervorming beskou, en jaarliks word dit op die Sondag die naaste daaraan herdenk. Die datum is dié waarop Martin Luther 95 stellinge