21 OKTOBER
Annelie du Toit2025-03-13T12:29:53+02:0021 OKTOBER GEBEURE 1899 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Elandslaagte Genl. JHM Kock, met die Johannesburg-kommando en die Duitse en die Hollandse korps onder hom, het op 19 Oktober daarin geslaag om die Britse spoorverbinding tussen Ladysmith en Glencoe gedeeltelik te