16 08, 2023

11 OKTOBER

2024-10-30T10:53:24+02:00

11 OKTOBER GEBEURE 1663 – Jonas de la Guerre verlaat die Kaap in ’n ekspedisie na die noorde Op hierdie dag het sersant Jonas de la Guerre die Kaap verlaat om noordwaarts te gaan op soek na die “groot rivier

11 OKTOBER2024-10-30T10:53:24+02:00
16 08, 2023

10 OKTOBER

2025-03-13T11:43:02+02:00

10 OKTOBER GEBEURE 1896 – Gereformeerde Kerk in Kerkstraat se hoeksteen word gelê Die kerk se hoeksteen is deur Paul Kruger gelê op sy verjaarsdag, 10 Oktober 1896, en ’n houer met dokumente is ook in die muur vasgemessel. Hy

10 OKTOBER2025-03-13T11:43:02+02:00
16 08, 2023

9 OKTOBER

2025-03-13T11:41:01+02:00

9 OKTOBER GEBEURE 1803 – Jacob Abraham Uitenhage de Mist en sy dogter Augusta vertrek na 'n verkenning van die binneland Op 9 Oktober 1803 verlaat Jacob Abraham de Mist, kommissaris-generaal, Kaapstad op ’n reis van 167 dae na die

9 OKTOBER2025-03-13T11:41:01+02:00
16 08, 2023

8 OKTOBER

2024-10-30T10:28:16+02:00

8 OKTOBER GEBEURE 1811 – George kom tot stand Die dorp George kom tot stand. Dertig erwe word op hierdie dag per publieke veiling verkoop. George was aanvanklik ’n distrik van Swellendam. Die distrik was egter baie groot en om

8 OKTOBER2024-10-30T10:28:16+02:00
16 08, 2023

7 OKTOBER

2024-10-30T10:23:42+02:00

7 OKTOBER GEBEURE 1901 – Anglo-Boereoorlog: Verpleegsters se dienste nie meer benodig Op aandrang van die Dameskommissie moet GF Esselen (superintendent van die Irene-konsentrasiekamp) mevv. Armstrong, Enslin, Vlok, mejj. Finaly, Cilliers, Dürr en Van Warmelo (almal Hollands-/Afrikaanssprekende vrywillige verpleegsters verbonde

7 OKTOBER2024-10-30T10:23:42+02:00
16 08, 2023

6 OKTOBER

2025-03-13T11:36:50+02:00

6 OKTOBER GEBEURE 1654 – Houtbaai as woonplek vir Nederlandse gesinne Die Nederlands-Oos-Indiese Kompanjie het op 6 Oktober 1654, meer as twee jaar ná Jan van Riebeeck se aankoms in Tafelbaai, aan hom voorgestel dat hy Houtbaai moes oorweeg as

6 OKTOBER2025-03-13T11:36:50+02:00
16 08, 2023

5 OKTOBER

2025-03-13T11:35:11+02:00

5 OKTOBER GEBEURE 1837 – Piet Retief vertrek na Natal om met Dingaan te onderhandel oor grondgebied 1853 – Darling ontstaan Die dorp, Darling, ontstaan op hierdie dag. Darling het sy ontstaan aan die behoefte tot ’n kerk te danke.

5 OKTOBER2025-03-13T11:35:11+02:00
16 08, 2023

4 OKTOBER

2025-03-13T11:33:34+02:00

4 OKTOBER GEBEURE 1886 – Amptelike stigtingsdag van die goudstad Johannesburg Die plaas Randjieslaagte word geproklameer as ’n openbare delwery en die volgende dag vaardig die adjunk landmeter-generaal, Johann Rissik ’n plan uit vir die opmeet van ’n dorp. Hierdie

4 OKTOBER2025-03-13T11:33:34+02:00
16 08, 2023

3 OKTOBER

2025-03-13T11:31:11+02:00

3 OKTOBER GEBEURE 1685 – Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie besluit om Franse Hugenote-vlugtelinge na die Kaap te stuur 1831 – Die “Driemanskap” telegrafeer hulle beswaar oor die vredesvoorwaardes na Engeland 1843 – Oorsprong van Hererovroue se rokke Die oorsprong van

3 OKTOBER2025-03-13T11:31:11+02:00
16 08, 2023

2 OKTOBER

2025-03-13T11:13:45+02:00

2 OKTOBER GEBEURE 1901 – Anglo-Boereoorlog: Piet Schuil gefusilleer Pieter (Piet) Schuil (23) is op hierdie dag gefusilleer in die Rustenburg-distrik. Piet was ’n gekwalifiseerde onderwyser wat op Rustenburg skoolgehou het. Met die uitbreek van die oorlog het hy by

2 OKTOBER2025-03-13T11:13:45+02:00
Go to Top