16 08, 2023

30 SEPTEMBER

2024-04-03T11:16:19+02:00

30 SEPTEMBER GEBEURE 1885 – Republiek van Goosen afgeskaf Die Republiek van Goosen word afgeskaf en heringelyf in Brits-Betsjoeanaland, nadat ’n Britse militêre mag onder Sir Charles Warren na die gebied gestuur is. 1901 – Cornelis Broeksma word tereggestel Cornelis

30 SEPTEMBER2024-04-03T11:16:19+02:00
16 08, 2023

29 SEPTEMBER

2025-03-13T11:06:28+02:00

29 SEPTEMBER GEBEURE 1652 – Tafelberg word bestyg Herrie die Strandloper het volgens ’n inskrywing in Jan van Riebeeck se dagboek, op 29 September 1652 die eerste keer ’n paar van sy lede teen Tafelberg op vergesel. Dit was byna

29 SEPTEMBER2025-03-13T11:06:28+02:00
16 08, 2023

28 SEPTEMBER

2024-10-30T07:45:51+02:00

28 SEPTEMBER GEBEURE 1683 – Vryburgers versoek skool en kerk Vryburgers vanuit die Stellenbosch omgewing rig ’n versoek aan die Politieke Raad van die Kaap. Hulle vra ondermeer ’n skool vir hul kinders, asook ’n eie kerk. Die versoek word

28 SEPTEMBER2024-10-30T07:45:51+02:00
16 08, 2023

27 SEPTEMBER

2025-03-13T11:04:28+02:00

27 SEPTEMBER GEBEURE 1666 – Cornelis van Quaelb word kommandeur Zacharias Wagenaer word deur Cornelis van Quaelbergen opgevolg as kommandeur van die Kaap van Goeie Hoop. 1900 – Bekragtig oprigting van konsentrasiekampe Lord Frederick Sleigh Roberts bekragtig die oprigting van

27 SEPTEMBER2025-03-13T11:04:28+02:00
16 08, 2023

26 SEPTEMBER

2025-03-13T11:01:35+02:00

26 SEPTEMBER GEBEURE 1815 – Suid-Afrikaanse Weeshuis ingewy Die eerste kinderhuis in Suid-Afrika, die Suid-Afrikaanse Weeshuis, is deur ds. JP Serrurier van die Gemeente Kaapstad ingewy. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Burgerpas, Pelgrimsrus 1901 – Anglo-Boereoorlog: Gevegte by Itala en

26 SEPTEMBER2025-03-13T11:01:35+02:00
16 08, 2023

25 SEPTEMBER

2025-03-13T10:59:25+02:00

25 SEPTEMBER GEBEURE 1657 – Eerste voltydse tuiner word vryburger Die eerste voltydse tuinier van die VOC aan die Kaap was die 43-jarige Jan Hendrik Boom wat op 25 September 1657 ’n vryburger geword het. Hy was meer as vyf

25 SEPTEMBER2025-03-13T10:59:25+02:00
16 08, 2023

24 SEPTEMBER

2025-03-13T10:53:14+02:00

24 SEPTEMBER GEBEURE 1660 – Jan van Riebeeck skryf aan Otto Jansz Jan van Riebeeck het aan Otto Jansz op Robbeneiland geskryf en hom onder meer meegedeel: “Voorts verwag ons van u ’n opgaaf van die getal ooie, ramme en

24 SEPTEMBER2025-03-13T10:53:14+02:00
16 08, 2023

23 SEPTEMBER

2025-03-13T10:51:26+02:00

23 SEPTEMBER GEBEURE 1914 – Afrikanerrebellie By generaal Christiaan de Wet se vergadering op Koppies word die regering skerp gekritiseer oor die beoogde veldtog in Duitswes-Afrika. Generaal Jan Smuts stuur ’n telegram aan generaal Manie Maritz waarin hy hom vra

23 SEPTEMBER2025-03-13T10:51:26+02:00
16 08, 2023

22 SEPTEMBER

2024-10-30T07:25:34+02:00

22 SEPTEMBER GEBEURE 1849 – Stigting van die dorp Lydenburg Die dorp Lydenburg is op 21 September 1849 gestig deur ‘n groep Voortrekkers wat voorheen in 1846 die omliggende gebied betrek het onder leiding van Andries Hendrik Potgieter. 1899 –

22 SEPTEMBER2024-10-30T07:25:34+02:00
16 08, 2023

21 SEPTEMBER

2025-03-13T10:49:06+02:00

21 SEPTEMBER GEBEURE 1828 – Shaka vermoor Die Zoeloekoning Shaka is deur sy halfbroers, Dingane en Mhlangane, vermoor. 1899 – Die laaste sitting van die Vrystaatse Volksraad in Bloemfontein Reeds na die mislukte Bloemfontein-konferensie tussen pres. Paul Kruger en lord

21 SEPTEMBER2025-03-13T10:49:06+02:00
Go to Top