16 08, 2023

20 SEPTEMBER

2025-03-13T10:47:06+02:00

20 SEPTEMBER GEBEURE 1879 – Die telegraaflyn tussen Kaapstad en Johannesburg geopen 1886 – Germiston kom tot stand Die Johannesburg se voorstad, Germiston, kom op hierdie dag tot stand. Die totstandkoming was die gevolg van ontdekking van goud op die

20 SEPTEMBER2025-03-13T10:47:06+02:00
16 08, 2023

19 SEPTEMBER

2025-03-13T10:44:50+02:00

19 SEPTEMBER GEBEURE 1737 – Daniël van den Henghel begin sy termyn as waarnemende goewerneur Daniël van den Henghel begin sy termyn as waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie ná die dood van goewerneur Adriaan van Kervel. 1886 – Carl von

19 SEPTEMBER2025-03-13T10:44:50+02:00
16 08, 2023

18 SEPTEMBER

2025-03-13T10:28:47+02:00

18 SEPTEMBER GEBEURE 1837 – Gerrit Maritz groet Piet Retief voor sy vertrek na die binneland 1914 – Foster-bende pleeg selfdood Drie dae nadat genl. Koos de la Rey in Langlaagte, Johannesburg, deur die polisie geskiet is wat na die

18 SEPTEMBER2025-03-13T10:28:47+02:00
16 08, 2023

17 SEPTEMBER

2025-03-13T10:23:33+02:00

17 SEPTEMBER GEBEURE 1853 – Bainskloofpas open Bainskloofpas, gebou deur Andrew Geddes Bain, is op hierdie dag amptelik vir die publiek geopen. 1901 – Anglo-Boereoorlog: Elandsrivier op die plaas Modderfontein - Genl. Smuts val ’n buitepos, beman deur die 17th

17 SEPTEMBER2025-03-13T10:23:33+02:00
16 08, 2023

16 SEPTEMBER

2025-03-13T10:19:41+02:00

16 SEPTEMBER GEBEURE 1795 – Voorwaardes vir oorgawe onderteken Die Kaapse Kommissaris-generaal, Abraham Sluysken, het die voorwaardes vir oorgawe aan die Britse owerheid op 16 September 1795 by Rustenburghuis in Rondebosch onderteken. Dit was vyf dae nadat ’n Britse vloot

16 SEPTEMBER2025-03-13T10:19:41+02:00
16 08, 2023

15 SEPTEMBER

2025-03-13T10:17:02+02:00

15 SEPTEMBER GEBEURE 1879 – Anglo-Zoeloe-oorlog: Cetshwayo krygsgevangene Die Zoeloekoning Cetshwayo kaMpande word as krygsgevangene na Kaapstad gestuur waar hy in die Kasteel die Goeie Hoop gevange gehou word. 1892 – Spoorlyn voltooi Die eerste passasierstrein uit Kaapstad na Johannesburg

15 SEPTEMBER2025-03-13T10:17:02+02:00
16 08, 2023

14 SEPTEMBER

2025-03-13T10:10:44+02:00

14 SEPTEMBER GEBEURE 1795 – Kaap deur Engeland ingeneem Na hulle maklike oorwinning by Muizenberg op 7 Augustus 1795, hoofsaaklik vanweë die lafhartige optrede van lt-kol. CMW de Lille en ’n aantal van sy gereelde soldate, het genl. JH Craig

14 SEPTEMBER2025-03-13T10:10:44+02:00
16 08, 2023

13 SEPTEMBER

2025-03-13T10:08:14+02:00

13 SEPTEMBER GEBEURE 1853 – Bainskloofpas geopen Die Bainskloofpas van 18 km op die R301 tussen Wellington en Ceres is op 13 September 1853 oopgestel. Dit is tussen 1848 en 1852 deur gevangenes gebou en is deur die Skotsgebore padingenieur,

13 SEPTEMBER2025-03-13T10:08:14+02:00
16 08, 2023

12 SEPTEMBER

2025-03-13T09:58:51+02:00

12 SEPTEMBER GEBEURE 1900 – Long Tom vernietig Die eerste van die “Long Tom”- (Creusot-) kanonne word deur adjudant K Roos van die Staatsartillerie by Hectorspruit vernietig. Die stukke is in die Krokodilrivier gegooi. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Nelshoogtepas,

12 SEPTEMBER2025-03-13T09:58:51+02:00
16 08, 2023

11 SEPTEMBER

2025-03-13T09:55:46+02:00

11 SEPTEMBER GEBEURE 1900 – Kruger trek die grens by Komatipoort oor na Lourenço Marques Op 29 Mei 1900 het Paul Kruger in die ampswoning sy vrou, Gezina, vir die laaste keer gegroet. Dieselfde aand is hy per perdewa na

11 SEPTEMBER2025-03-13T09:55:46+02:00
Go to Top