ULRICH GERHARD LAUTS (1787-1865)
chrisnaag2023-09-13T09:25:07+02:00ULRICH GERHARD LAUTS (1787-1865) VADER VAN DIE PRO-BOER-BEWEGING IN NEDERLAND Professor Ulrich Lauts was ’n opregte vriend van die Voortrekkers. Hy het die Nederlandse volk wakker geskud, en na sy dood het daar ’n steeds toenemende belangstelling vir die Boere ontstaan. Hy was die eerste