Volksargitektuur 21: Hoe het die Voortrekkers ’n kookhuis gebou?
chrisnaag2023-08-14T09:01:23+02:00VOLKSARGITEKTUUR 21: HOE HET DIE VOORTREKKERS ’N KOOKHUIS GEBOU? Daar is nooit binne ’n dakhuis vuurgemaak nie, aangesien die gras- of rietbedekking en die raamwerk maklik aan die brand kon raak. By die hartbeeshuis was daar óf ’n losstaande keëlvormige dakhut (Fig. 1) óf ’n keëlvormige dakhut