14 05, 2024

DIE BIGGAR-GESIN

2024-05-14T11:23:02+02:00

DIE BIGGAR-GESIN Die Biggar-gesin was handelspioniers te Port Natal, in wat die Natal-kolonie sou word. Alexander Harvey Biggar is op 29 Oktober 1781 in die Ierse stad Kinsale gebore en was die seun van maj. Harold Robert Biggar en sy vrou Ann. Op 3 Maart

DIE BIGGAR-GESIN2024-05-14T11:23:02+02:00
18 04, 2024

APJ VAN DER WALT (1814-1861)

2024-04-18T12:52:31+02:00

APJ VAN DER WALT (1814-1861) APJ van der Walt was die eerste veldkornet van Pretoria. Andries Petrus Jacobus van der Walt is op 9 Oktober 1814 in Graaff-Reinet gebore. Hy was ’n agterkleinseun van JP van der Walt, veldkommandant van die Tarka en Renosterberg en

APJ VAN DER WALT (1814-1861)2024-04-18T12:52:31+02:00
13 09, 2023

ULRICH GERHARD LAUTS (1787-1865)

2023-09-13T09:25:07+02:00

ULRICH GERHARD LAUTS (1787-1865) VADER VAN DIE PRO-BOER-BEWEGING IN NEDERLAND Professor Ulrich Lauts was ’n opregte vriend van die Voortrekkers. Hy het die Nederlandse volk wakker geskud, en na sy dood het daar ’n steeds toenemende belangstelling vir die Boere ontstaan. Hy was die eerste

ULRICH GERHARD LAUTS (1787-1865)2023-09-13T09:25:07+02:00
13 09, 2023

SAREL ARNOLDUS CILLIERS (1801-1871)

2024-10-17T07:47:47+02:00

SAREL ARNOLDUS CILLIERS (1801-1871) Sarel Cilliers was ’n Voortrekkerleier wat ’n week voor die Slag van Bloedrivier ’n gelofte afgelê het wat tot vandag toe onderhou word. Sarel Arnoldus Cilliers is op 7 September 1801 in die Klein-Drakenstein-distrik gebore en is in Paarl gedoop. Hy

SAREL ARNOLDUS CILLIERS (1801-1871)2024-10-17T07:47:47+02:00
13 09, 2023

PIETER LAFRAS UYS (1797-1838)

2023-09-13T09:12:57+02:00

PIETER LAFRAS UYS (1797-1838) Piet Uys was ’n Voortrekker wat ’n leiersrol tydens die Groot Trek vertolk het. Petrus Lafras Uys is op 10 Julie 1797 op Potteberg in die distrik van Swellendam gebore. Sy pa se sterk godsdienstige oortuigings het aan hom die bynaam

PIETER LAFRAS UYS (1797-1838)2023-09-13T09:12:57+02:00
13 09, 2023

PIET RETIEF (1780-1838)

2023-11-15T08:47:35+02:00

PIET RETIEF (1780-1838) LEIER EN STIGTER VAN ’N NASIE Piet Retief, staatsman en martelaar van die Voortrek, was die stigter van die Boerenasie. In hom het die Afrikaanse volksgedagte tot wasdom geryp. Sy aard en karakter het hom die aangewese leier en stigter van ’n

PIET RETIEF (1780-1838)2023-11-15T08:47:35+02:00
13 09, 2023

LOUIS TRICHARDT (1783-1838)

2023-09-13T08:58:21+02:00

LOUIS TRICHARDT (1783-1838) LEIER VAN DIE VOORSTE VOORTREK Hierdie stoere trekker van die voorste Voortrek verdien ’n ereplaas in die portretgalery van Afrikaanse helde. In hom het ons ’n pragtige voorbeeld van die taaiheid en durf, die lewenskrag van die volk waaruit die Groot Trek

LOUIS TRICHARDT (1783-1838)2023-09-13T08:58:21+02:00
13 09, 2023

CAROLUS (KAREL) JOHANNES TRICHARDT (1811-1901)

2023-09-13T08:44:29+02:00

CAROLUS (KAREL) JOHANNES TRICHARDT (1811-1901) VOORTREKKER INDERDAAD! Die lewe van Carolus Trichardt dek die geskiedenis van ons volk tussen die Swart Omgang en die Tweede Vryheidsoorlog. Voordat die eerste Voortrekkers noordwaarts beweeg het, was Carolus al op die trekpad, en sy weg het hom gelei

CAROLUS (KAREL) JOHANNES TRICHARDT (1811-1901)2023-09-13T08:44:29+02:00
13 09, 2023

THOMAS PRINGLE (1789-1834)

2023-09-13T08:40:32+02:00

THOMAS PRINGLE (1789-1834) STRYDER VIR VRYHEID VAN DIE PERS IN SUID-AFRIKA Ons reken graag Thomas Pringle tot die vername figure van die vroeë 19de eeu in ons land, hoewel hy in werklikheid maar sowat ses jaar hier gewoon het. In daardie jare het hy egter

THOMAS PRINGLE (1789-1834)2023-09-13T08:40:32+02:00
13 09, 2023

SUSANNA CATHARINA SMIT (1798-1863)

2023-09-13T08:36:13+02:00

SUSANNA CATHARINA SMIT (1798-1863) VROUE PROTESTEER TEEN ANNEKSASIE VAN NATAL Eweas ’n Wolraad Woltemade of Dirkie Uys skielik uit die onbekende opgedoem en sigself deur ’n enkele dapper daad tot onsterflikheid in ons geskiedenis verhef het, net so sal Susanna Smit vir die Afrikaanse volk

SUSANNA CATHARINA SMIT (1798-1863)2023-09-13T08:36:13+02:00
Go to Top