13 09, 2023

KAREL LANDMAN (1796-1875)

2023-09-13T08:32:26+02:00

KAREL LANDMAN (1796-1875) Karel Landman was ’n Voortrekkerleier en tweede in bevel onder Andries Pretorius by die Slag van Bloedrivier. Karel Pieter Landman is op 5 Maart 1796 in die distrik Uitenhage gebore en was die jongste van elf kinders. Hy het skamele skoolopleiding aan

KAREL LANDMAN (1796-1875)2023-09-13T08:32:26+02:00
13 09, 2023

JOHN FAIRBAIRN (1794-1864)

2023-09-13T08:27:34+02:00

JOHN FAIRBAIRN (1794-1864) KAMPIOEN VIR VRYHEID VAN DIE PERS IN SUID-AFRIKA In die dae van lord Charles Somerset het John Fairbairn na Suid-Afrika gekom sonder enige noemenswaardige vooruitsigte, maar met die vasberadenheid van ’n gebore stryder. Sy lewe was ’n tydperk van meer as een

JOHN FAIRBAIRN (1794-1864)2023-09-13T08:27:34+02:00
13 09, 2023

JOHANNES HENDRIK DE LANGE (1799-1861)

2023-09-13T08:23:23+02:00

JOHANNES HENDRIK DE LANGE (1799-1861) TRAGIESE EINDE VAN KRANIGE VOORTREKKER Johannes de Lange (Hans Dons) het in die geskiedenis van die Groot Trek ’n legendariese figuur geword. Vir die Afrikaner is hy ’n voortipe van Danie Theron, die baasverkenner, en sy naam word geëer deur

JOHANNES HENDRIK DE LANGE (1799-1861)2023-09-13T08:23:23+02:00
13 09, 2023

GERRIT MARITZ (1797-1838)

2023-09-13T08:17:36+02:00

GERRIT MARITZ (1797-1838) Gerrit Maritz was een van die belangrikste leiersfigure van die Groot Trek. Gerhardus Marthinus Maritz is op 1 Maart 1797 in die Suurveld in die Graaff-Reinet-distrik gebore en was een van sewe kinders. Sy ouers was Salomon Maritz en Maria Elizabeth Oosthuizen,

GERRIT MARITZ (1797-1838)2023-09-13T08:17:36+02:00
13 09, 2023

GEORGE GREY (1812-1898)

2023-09-13T08:10:26+02:00

GEORGE GREY (1812-1898) GOEWERNEUR WAT SY STEMPEL OP ONS LAND AFGEDRUK HET Op 4 Desember 1854 het sir George Grey as goewerneur van die Kaapkolonie sy pligte aanvaar, en met hom begin daar ’n hoofstuk in ons geskiedenis wat in groot mate deur sy uitnemende

GEORGE GREY (1812-1898)2023-09-13T08:10:26+02:00
13 09, 2023

DANIEL LINDLEY (1801-1880)

2023-09-13T07:59:44+02:00

DANIEL LINDLEY (1801-1880) PRESBITERIAANSE LERAAR WORD VOORTREKKER-PREDIKANT Daniel Lindley is een van die merkwaardige figure waarvan ons geskiedenis so ryk is. In die vorige eeu het ons land en volk dierbare vriende in die vreemde besit, vriende wat oorgekom het om te help waar en

DANIEL LINDLEY (1801-1880)2023-09-13T07:59:44+02:00
13 09, 2023

BENJAMIN D’URBAN (1777-1849)

2023-09-13T07:55:13+02:00

BENJAMIN D’URBAN (1777-1849) ALGEMEEN GEWILDE ENGELSE GOEWERNEUR Van al die Engelse goewerneurs wat ooit in Suid-Afrika die septer geswaai het, het niemand by die Afrikaanse volk soveel liefde en agting verower nie as sir Benjamin D’Urban, een van die edelste uitlanders wat ooit die bodem

BENJAMIN D’URBAN (1777-1849)2023-09-13T07:55:13+02:00
13 09, 2023

ANDRIES HENDRIK POTGIETER (1792-1852)

2023-09-13T07:49:23+02:00

ANDRIES HENDRIK POTGIETER (1792-1852) Andries Hendrik Potgieter was die leier van die tweede groot geselskap wat aan die Groot Trek deelgeneem het. Hy is op 19 Desember 1792 in die distrik Graaff-Reinet gebore as seun van Hermanus Potgieter en Petronella Margaretha Kruger. Hy het later

ANDRIES HENDRIK POTGIETER (1792-1852)2023-09-13T07:49:23+02:00
13 09, 2023

ANDREW SMITH (1797-1872)

2023-09-13T07:45:20+02:00

ANDREW SMITH (1797-1872) ’N VROEË ONTDEKKINGSREISIGER EN NAVORSER So bekend as die naam van Louis Trichardt is, net so onbekend is in ons land die naam van Andrew Smith. Tog het die twee figure, wat prestasies betref, baie gemeen. Ook Andrew Smith het die onbekende

ANDREW SMITH (1797-1872)2023-09-13T07:45:20+02:00
6 04, 2023

ANNA ELIZABETH STEENKAMP (1826-1906)

2023-09-12T09:51:16+02:00

ANNA ELIZABETH STEENKAMP (1826-1906) WAT 'N VOORTREKKERVROU MOES VERDUUR I n die persoon van Anna Elizabeth Steenkamp vind ons die verpersoonliking van die deursnee Voortrekkervrou wat nie deur een of ander roemryke daad roem verwerf het nie, maar deur ’n ongeëwenaarde fiere lewenswandel onsterflikheid ingeoes

ANNA ELIZABETH STEENKAMP (1826-1906)2023-09-12T09:51:16+02:00
Go to Top