30 04, 2025

DIE RETIEFKLIP, KERKENBERG, DIST. HARRISMITH

2025-04-30T13:37:33+02:00

DIE RETIEFKLIP, KERKENBERG, DIST. HARRISMITH Dertig km suid van Harrismith loop die pad na Bergville in Natal met die steil Oliviershoekpas die Drakensberge oor. Byna bo-op die pas draai ’n paadjie links weg, gaan deur die Oudebergspruit en dan teen ’n

DIE RETIEFKLIP, KERKENBERG, DIST. HARRISMITH2025-04-30T13:37:33+02:00
30 04, 2025

MOROKA SE GRAF, THABA NCHU

2025-04-30T12:49:04+02:00

MOROKA SE GRAF, THABA NCHU Die Barolong-begraafplaas van Thaba Nchu lê teen ’n heuwel suidwes van die dorp, langs die ou pad na Bloemfontein. In die middel van die begraafplaas staan prominent die groot grafsteen van die merkwaardige Barolonghoof, Moroka.

MOROKA SE GRAF, THABA NCHU2025-04-30T12:49:04+02:00
30 04, 2025

DIE PELLISSIER-HUIS, BETHULIE

2025-04-30T12:34:06+02:00

DIE PELLISSIER-HUIS, BETHULIE In 1829 het die Paryse Sendinggenootskap sy eerste drie sendelinge na Suid-Afrika gestuur. In 1831 is hulle geledere versterk deur die koms van Jean Pierre Pellissier. Saam met Rolland en Lemue het hy na Betsjoeanaland gegaan en op

DIE PELLISSIER-HUIS, BETHULIE2025-04-30T12:34:06+02:00
30 04, 2025

DIE FONTEIN, BLOEMFONTEIN

2025-04-30T10:25:16+02:00

DIE FONTEIN, BLOEMFONTEIN Die plek van die bekende fontein, waaraan die stad Bloemfontein sy naam ontleen, is vandag slegs kenbaar aan ’n betonsuil en die wapen van die stad in mosaïek. Albei is opgerig in die diep uitgeholde Bloemspruit bo langs

DIE FONTEIN, BLOEMFONTEIN2025-04-30T10:25:16+02:00
29 04, 2025

GROENTEMARKPLEIN

2025-04-29T14:03:20+02:00

GROENTEMARKPLEIN Bokant die deftige Seestraat (Strandstraat), waar vandag nog die Koopmans-De Wet-huis en die unieke groep Lutherse kerkgeboue geleë is, het reeds in die 17de eeu Heerestraat (Kasteelstraat), Rijgerstraat (Kortmarkstraat), Olifantstraat (Langmarkstraat) en Tuinstraat (Kerkstraat) ontstaan. Hier iewers in Tuinstraat was

GROENTEMARKPLEIN2025-04-29T14:03:20+02:00
2 05, 2024

PIET RETIEF-STANDBEELD, GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG

2024-05-02T14:34:38+02:00

PIET RETIEF-STANDBEELD, GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG Die beeldhouer, Coert Steynberg, is op28 Maart 1955 deur die Natalse Voortrekkermonumentekomitee (NVMK) versoek om ’n ontwerp vir ’n standbeeld ter ere van die Voortrekkerleier Piet Retief voor te lê. Op 19 Julie 1958 is sy half

PIET RETIEF-STANDBEELD, GELOFTEKERK, PIETERMARITZBURG2024-05-02T14:34:38+02:00
2 05, 2024

DIE PROVOOSGEBOU, GRAHAMSTAD

2024-05-02T14:28:08+02:00

DIE PROVOOSGEBOU, GRAHAMSTAD Die sogenaamde Provoosgebou het saam met die versterkte drosdyterrein en Fort Selwyn deel uitgemaak van sir Benjamin D’Urban se verdedigingsplan van 1835. Dit is dan ook op die ou drosdyterrein naby die Albany-museum en die Botaniese Tuin geleë.

DIE PROVOOSGEBOU, GRAHAMSTAD2024-05-02T14:28:08+02:00
2 05, 2024

PIET RETIEF SE GRAF, NABY MELMOTH

2024-05-02T14:21:48+02:00

PIET RETIEF SE GRAF, NABY MELMOTH Op die moordkoppie KwaMatiwane is ’n monument opgerig met die name van Retief en sy manskappe wat op 6 Februarie wreed vermoor is. Aan die voet van die koppie is die massagraf waar Pretorius die

PIET RETIEF SE GRAF, NABY MELMOTH2024-05-02T14:21:48+02:00
2 05, 2024

PIET POTGIETER SE GRAF, POTGIETERSRUS

2024-05-02T14:01:16+02:00

PIET POTGIETER SE GRAF, POTGIETERSRUS Die gruwelmoord op ’n Boerejaggeselskap het tot die dood van kommandant-generaal Piet Potgieter gelei. Die geselskap, bestaande uit 23 mans, vrouens en kinders, het in Oktober 1854 slagoffers van Mokopane (ook Makapaan genoem) se volgelinge geword.

PIET POTGIETER SE GRAF, POTGIETERSRUS2024-05-02T14:01:16+02:00
2 05, 2024

DIE OU TRONK, GRAHAMSTAD

2024-05-02T13:52:45+02:00

DIE OU TRONK, GRAHAMSTAD Die ontstaan van Grahamstad was, soos in die geval van meeste van ons dorpe en stede, heel beskeie. ’n Eenvoudige en langwerpige geboutjie in Hoogstraat, ’n klein entjie onderkant die bekende Drosdyhek, was een van die eerste

DIE OU TRONK, GRAHAMSTAD2024-05-02T13:52:45+02:00
Go to Top